Daar is vrese dat die betogings, wat onder die vaandel van “Shut down Zimbabwe” gehou word, in geweld gaan ontaard, soos wat al voorheen die geval was.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Augustus 2019
Polisie gaan uitstaande sake in Eldoradopark bekyk
“Ons vrees vir ons kinders se lewe. Ek weier om ʼn gevangene in my eie gemeenskap te wees. Júlle moet opstaan vir ons.”
OB gaan appelleer teen jongste terugslag in hof
Segalwe betwis dié bewerings dat Mkhwebane ʼn voorlopige verslag van haar voorganger, Thuli Madonsela, afgewater het om ANC-politici in die Vrystaat te beskerm.
Talle selfoontorings afgeskakel weens diefstal, vandalisme
Selfoonmaatskappye loop die afgelope ruk deur onder ʼn vlaag voorvalle van diefstal van toringbatterye wat boonop tot netwerkonderbrekings lei.
Betoging buite hof waar Cremer-verdagtes verskyn
Buite die hof het tientalle vroue betoog en geëis dat die drie agter tralies bly.
ToekomsVenster: Vol deernis
Ervaar vandag die vriendelike, deernisvolle nabyheid van Hom.
Ons is die hartklop
Suid-Afrika beleef reuse-uitdagings maar slagofferskap, eiegeregtigheid en swartgalligheid gaan dit nie beter maak nie.
Portefeuljekomitee wil self regsmenings oor NGV sien
Die Suid-Afrikaanse Privaatpraktisynsforum (SAPPF) het intussen gesê hy glo dat die NGV die Suid-Afrikaanse gesondheidsbedryf onherstelbare skade sal berokken.
Botsing op berugte Molotopad in Pta eis kind
Die Molotopad is die gevaarlikste pad in die land en het die hoogste getal aangetekende ongelukke.
Die wêreld in foto’s – 15 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nuwe reekse op Showmax te sien
Talle eksklusiewe reekse en ʼn rits programme van DStv, met internasionale reekse en plaaslike programme is nou beskikbaar op Showmax.
All Blacks-breier lê snoeiskêr in
Hansen soek ’n 200%-verbetering.
Musiekvideo vereer soldate wat op grens sterf
“’n Bejaarde oom het ná die vertoning na ons toe gekom en ons gesalueer. Hy het destyds gesien hoe sy vriende voor hom sterf. Trane het by sy oë uitgeloop.”
Kinderoppasser vas vir poging tot moord
Met haar aankoms by die huis gisteraand, het sy haar huilende baba met ʼn hoë liggaamstemperatuur aangetref.
Só verloop jong boer se herstelpad in Amerika
Marthinus Boshoff het verlede maand in Alabama onder ʼn slootgrawer beland.
Optrede kom oor geweld op N2 in Kaap
Talle van die betogings spruit uit ʼn gebrek aan behuising, of is die gevolg van agterplaasbewoners se griewe.
Berei voor vir die eksamen met Die Markplein
Verbeter jou punte met ekstra hulpbronne (soos ou vraestelle) teen spotgoedkoop pryse.
Só lyk brandstofprysvoorspelling vir September
Die rand het getuimel en het ʼn waarskynlike verlaging in ʼn algehele verhoging verander.
Protea-spelers bly skitter in Australië
Suid-Afrikaners se spanne wen in Aussie-netbalreeks.
Is jou pensioen veilig?
Die gevaar wat voorgeskrewe bates vir die welvaart van Suid-Afrikaners inhou is ernstig. Pensioenfonds- en ander batebestuurders sal onverantwoordelik wees om nie hul kliënte van hierdie gevare bewus te maak nie, en dit is ook onverantwoordelik van hulle om nie alarm te maak oor hierdie bedreigings nie.