Michael Jordan se wit-en-rooi Nike Air Ship-tekkies het vir ’n rekordbedrag op ’n veiling verkoop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "basketbal"
NBA se BLM-logo dalk van die baan af
Kykergetalle het ook drasties afgeneem. Die afgelope wedstryd tussen die Los Angeles Lakers en die Miami Heat is deur 5,94 miljoen mense gevolg. Volgens Sports Media Watch het die Finals-wedstryd die swakste ondersteuning in die spel se TV-geskiedenis geniet.
BLM: NBA-speler bly staande terwyl spanmaats kniel
“Ek hoop ons besef dat die Evangelie nie net die antwoord vir rassisme is nie, maar ook vir al die ander probleme in die wêreld,” het die speler, wat ook ’n geordende predikant is, gesê.
Basketbalster Kobe Bryant, 8 ander sterf in heli-ongeluk
Die afgetrede basketballegende Kobe Bryant (41) is Sondag in Los Angeles in ʼn helikopterongeluk oorlede wat ook die lewens van agt ander persone geëis het.
Video: Bier-advertensie roer die hartsnare
Bier-advertensies roer nie gewoonlik hartsnare nie, maar dié advertensie van Guinness het ‘n verrassende einde.
Video: Tweejarige se merkwaardige basketbaltalent
Net nadat die tweejarige Titus Ashby van Kansas, Amerika, begin loop het, het sy ouers besef hy het ‘n geweldige talent om doele aan te teken met ‘n basketbal.