Vanjaar is ʼn rekordbedrag van R180 000 deur dié konserte ingesamel.
Lees meerAlles vir Sondag 4 Desember 2022
Beplande plaasaanval in KZN afgeweer
Een van die verdagtes word ook in verband met twee ander plaasaanvalle gesoek.
Kuier in Nagkantoor – Anna Neethling-Pohl se besonderse nalatenskap
“Anna was iemand wat dinge met ʼn groot gebaar gedoen het. Sy was dalk moeilik, maar sy was passievol. Passievol oor kultuur, die teater, digkuns en Afrikaans.”
Kies ses kolwers wat hul man kan staan
“As jy genoeg lopies op die telbord het, kan die boulers vir jou die wedstryd wen,” het Graeme Smith aan die vooraand van die Proteas se toer na Australië gesê.
15 tydens doop in Jukskei-rivier meegesleur
Nooddienswerkers het teen Sondag nege liggame uit die rivier gehaal.
Dié matriekvraestelle mag herskryf word
Geldige redes soos onluste en tegniese probleme tydens die skryf van eksamenvraestelle het die departement en Umalusi genoop om toestemming vir die herskryf van sekere vakke in sommige provinsies te gee.
Onafhanklike ondersoek kom by Kalafong-hospitaal
Onrus onder werkers het onlangs tot onderbrekings in gesondheidsdienste gelei.
Foto’s: Lions maak dinge te warm vir Scarlets
Die Johannesburgers is nou vyfde op die Verenigde Rugbykampioenskap-punteleer. Maroela Media se GB Jordaan was op Ellispark om die aksie vas te vang.
Veg of Vlug? Hoe moet ons oor konflik dink?
Konflik is ʼn normale deel van menslike gedrag. Inteendeel, ʼn verhouding met gereelde konflik kan selfs gesonder wees as een waar daar min of geen konflik is.
Fase 3-beurtkrag begin môre
Suid-Afrikaners kan wisselende beurtkragfases oor die volgende ses maande verwag.
Kubermisdaad kos PostBank miljoene
Die Sassa-toelaagbetalingstelsel is glo die hardste getref.
28 mense verdrink elke week in SA
Tussen 2016 en 2021 was die meeste verdrinkings dié van wit kinders jonger as vier jaar.
Gee ’n bietjie skiet dié Kersfees
Dalk moet ons almal vir mekaar ʼn bietjie skiet gee – minder verwagtings, groter geduld en meer deernis, want die “feesseisoen” trek maar die meeste van ons se rekkies styf.
Erica Wessels vertolk feilbare polisievrou in ‘Donkerbos’
“’n Goeie teks in die rolprentwêreld is soos goeie grond vir die tuinier.”
Vyfjarige dood in oom se huis gekry
Die kind is vermoedelik met ʼn graaf vermoor.
Duisende bestuursposte in skole gevries
Die departement van onderwys probeer geld spaar deur hierdie poste te vries, maar kenners waarsku dit sal skole duur te staan kom.
Gholf: Ashleigh skitter in Australiese Ope
Ashleigh Buhai het vroeër vanjaar ook die Britse Ope vir vroue op St. Andrews in Skotland gewen.
Ongeluk in Mpumalanga eis lewe van nege
Die ongeluk is vermoedelik deur onverantwoordelike bestuur veroorsaak.
Fossielbrandstowwe nie antwoord vir SA se kragkrisis
Kenners meen die regering se nuutste poging om voort te gaan met hidrobreking in ʼn soeke na skaliegas as brandstofalternatief is “misleidend en kommerwekkend”.
Beurtkragfase ‘onmiddellik’ verhoog
Eskom sê die verhoogde fase is nodig om onder meer sy beperkte dieselvoorraad te bespaar.