“So vier ons eintlik nog altyd in Afrikaans fees: ʼn taal met toegang tot sy eie én die wye wêreld.”
Lees meerAlles vir Sondag 8 Oktober 2023
WB-toernooi: Tonga en Roemenië blaas vuur
Tonga, wat sewe drieë gedruk het, het met 45-24 gewen nadat hulle rustyd met 21-17 voor was.
Vroue-krieket: Dit sous weer in Oos-Londen
Die tweede T20-krieketwedstryd tussen die vroue-spanne van Suid-Afrika en Nieu-Seeland het Sondag op Buffalopark in Oos-Londen ook uitgereën.
ʼn Bieliestryd wink tussen Bokke en Hane
“Net soos wat Frankryk in sy vermoëns op die speelveld glo, só glo ons ook in ons spelers se vaardighede.”
Die week in foto’s
Kyk saam na ʼn paar foto’s van wat dié week in die wêreld gebeur het.
Bly só fiks en roomyseet-gereed in Ballito
“Eina, dis onplesierig!” gil ons al twee terwyl ons seesand uit ons monde spoeg. Die draf-op-die-strand-droom het net daar en dan skipbreuk gely.
Dié Swanepoel-sibbe loop behoorlik oor van talent
Nie een of twee nie, nie drie nie, sommer vier kinders in een gesin is besig om groot naam in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf te maak.
WB-toernooi: Poemas klop Japan, dring deur tot kwarteindronde
Die Poemas het hul plek in die kwarteindronde verseël toe hulle Japan geklop het.
Kanker is ʼn onbeplande reis
Kanker is ʼn onbeplande reis. Daar is geen tyd vir vooraf beplanning, geen roetekaart of aanduiding van die tydsduur nie.
DA nader Wada oor volkslied, vlag
“Dit is teleurstellend dat die regering versuim het om die nodige stappe te doen om dié noodsaaklike kwessie aan te roer.”
Dringende optrede teen brandstigters geëis
Die brande wat onder meer tussen Bultfontein en Bloemfontein asook tussen Theunissen en Welkom gewoed het, het tot grootskaalse verliese vir die landbousektor gely.
Stel Afrika sy eie lokval met Chinese vriende?
China se belegging in Afrika hou talle voordele vir die kontinent in, maar teen watter prys?
Dodetal verdubbel ná Afghanistan-aardbewing
Minstens 2 053 mense is dood en 9 240 beseer in 13 dorpe.
Rise Mzansi stel volksverklaring saam
Sowat 800 afgevaardigdes het die afgelope naweek Rise Mzansi se kongres in Braamfontein, Johannesburg, bygewoon waar ʼn sogenaamde volksverklaring saamgestel is.
14-jarige tydens plaasaanval doodgeskiet
ʼn 12-jarige seun is Saterdag tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in Bapsfontein, Gauteng, geskiet. Hy het in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Beurtkrag bly tot Maandagmiddag opgeskort
Danksy verbeterde kragopwekking, bly beurtkrag opgeskort tot Maandagmiddag om 16:00.
Drie wêreldtitels op ʼn streep vir blitsige Max
“ʼn Mens kan nou in dieselfde asem van Max [Verstappen] as van Jack Brabham, Ayrton Senna, Niki Lauda en sir Jackie Stewart praat. Alles wat hy vanjaar agter die stuur van sy renmotor gedoen het, was eenvoudig fenomenaal.”
Dié kusdorpie binnekort tuiste van eerste Club Med-oord in SA
Die ontwikkeling en oprig van dié oord sal na verwagting nagenoeg minstens 2 300 permanente en 1 500 tydelike werksgeleenthede in Suid-Afrika skep.
Diere banger vir mensstemme as vir leeus
ʼn Onlangse studie in die Krugerwildtuin het onthul dat mense se stemme baie meer vrees aanwakker in wilde soogdiere as die klank van leeus.
Polisie vra hulp ná 89-jarige vrou van Bethelsdorp sterf
“Ons moet daarom saamwerk om die oortreders aan te keer sodat ons saam kan verseker dat geregtigheid geskied vir die nagedagtenis van me. Sophie Erasmus.”