Die 24-jarige Nederlander het hulde aan sy span en pa gebring nadat hy Laureus se gesogte sportman van die jaar-toekenning in ontvangs geneem het.
Alles vir die sleutelwoord "Max Verstappen"
Dis Verstappen, Red Bull se dag
Wêreldkampioen Max Verstappen (Red Bull) het die Emilia Romagna Grand Prix by Imola in Italië op ʼn drafstap gewen.
Max krap kop oor Lewis se Chelsea-planne
“Ek het nog altyd gedink hy is ’n Arsenal-ondersteuner,” het die verdedigende wêreldkampioen geskerts.
Verstappen: ‘Dit is ’n uitdaging net om ’n wedren te voltooi’
As Max Verstappen ’n krieketspeler was, sou die tellings van sy laaste drie wedrenbeurte so gelyk het: 0, 100* en 0.