Wanneer jy daardie medalje om jou nek hang, is al die beproewinge vergete en weet jy dat jy een van ʼn uitgesoekte groepie fietsryers is wat die eindstreep gehaal het.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 September 2023
AfriForum hof toe oor uitspraak wat sloer
AfriForum se saak teen ʼn plaaslike munisipaliteit in KwaZulu-Natal is al meer as ʼn jaar gelede aangehoor, maar tot op hede is nog geen uitspraak gelewer nie.
Sun City se Cabanas brand
Prinses Charlene van Monaco was naby aan die hotel vir haar stigting se waterfietskompetisie toe die brand uitgebreek het.
Van platsak enkelma tot slim sakevrou
ʼn Enkelma van Elsiesrivier sê sy het in haar wildste drome nooit gedink dat sy eendag haar eie sakeonderneming sou hê nie.
Kyk: Motors, woonwaens spoel weg aan kus
Video’s wys hoe mense al langs die Wes- en Ooskus koes vir die onstuimige see, terwyl voertuie en karavane weggespoel word.
Samoa stamp passievolle Chili uit hul pad
Chili se rugbyspan was nog nooit beskou as een van die rooi flikkerligte van wêreldrugby nie, maar tog moet die Los Cóndores ʼn kloppie op die skouer kry vir hul twee vertonings tot dusver in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi.
Verstappen dalk sy rekord kwyt
Nie een van die Red Bull-renjaers het deurgedring tot die finale kwalifiserende ronde vir Sondag se wedren in Singapoer nie.
Ons onderkry is min, ons is Pretoria FM
Die toekoms is een waarin Pretoria FM homself voortdurend gaan vernuwe, sonder om sy ontstaansrede en bestaansrede te versaak.
Trevor Noah slaan voet toe verkeer stilstaan
Die komediant Trevor Noah is Vrydag weer besef wat dit is om ʼn Suid-Afrikaner te wees toe beurtkrag hom in Johannesburgse verkeer laat vassit het, boonop met ʼn taxibestuur wat nie geweet het waarheen om te gaan nie, en wie se pad deur ʼn minibustaxibestuurder versper is wat ʼn woordewisseling met ʼn fietsryer gehad het.
Fourie nou ʼn bitter belangrike Springbok-skakel
Wanneer jou span met sy rug teen die muur staan, of wanneer ʼn sterspeler se toernooi deur ʼn fratsbesering kortgeknip word, wil jy iemand soos Deon Fourie in jou hoek hê.
Loterybeampte se rekeninge gevries oor ‘verdagte betalings’
Die bankgroep FNB het vroeër vanjaar vir die eerste keer verdagte transaksies opgetel en dit ingevolge die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum (FICA) aangemeld.
Baba se nalatenskap leef voort in boekargief
“Ons was in die greep van smart toe Richard sê ‘genoeg is genoeg’. Ons kon nie toelaat dat twee hartseer mense in ʼn hospitaal Archie se enigste ervaring van die wêreld is nie.”
KykNET Buite Ekspo op pad na Hartenbos
Dié unieke ekspo is sedert 2011 ʼn hoogtepunt op kampeerders se kalender en vind jaarliks met groot sukses by die Sondela Natuurreservaat in Limpopo en die Moreson Plaas net buite Malmesbury plaas.
Luister: Joshua na die Reën wil harte boei, musikale brûe bou
“My albums is deel van my storie en in die afgelope vier jaar het baie in my lewe gebeur wat vasgevang moes word.”
‘Mans wat Sassa bedrieg’ in Limpopo vasgetrek
ʼn Groep mans is vandeesweek in hegtenis geneem nadat hulle jare gelede hulself as gestremd voorgedoen het om ongeskiktheidstoelae te ontvang.
Nuwe raamwerk help leeus beskerm
Die meeste van Afrika se leeubevolkings kom in 25% van die kontinent se armste lande voor, wat beteken dié lande dra nou die las van die leeus se bewaring.
All Blacks terug op wenpad, maar dissipline lol steeds
“Ons het te veel strafskoppe afgestaan wat vir Namibië geleenthede op die aanval geskep het. Ons moet meedoënloos op die rugbyveld wees.”
Geen beurtkrag tot die son sak
Eskom sê daar is ʼn verdere verbetering in sy opwekkingskapasiteit, maar dit beteken nie dat beurtkrag heeltemal opgeskort gaan word nie.
Twee Russe, Amerikaner bereik ruimtestasie
Die ruimtevaarders het gesê “anders as op aarde” sorg ruimtevaarders vir mekaar wanneer hulle in die hemelruim is – ongeag die land wat hulle verteenwoordig.
Klaasen se klappende kolf kelder Aussies
“Dit is ʼn baie spesiale dag, maar ek kan eerlikwaar nie veel van die beurt onthou nie; ek sal die hoogtepunte moet kyk.”