Sy is die enigste oorlewende van haar onmiddellike gesin.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Februarie 2023
Uitlanders met ongeslypte diamant betrap
Hulle wou die diamant vir R100 000 verkoop.
30 rowers slaan toe op Mpumalanga-sentrum
Sowat 30 rowers, met pistole en gewere gewapen, het in die vroeë oggendure by die Dwarsloop-winkelsentrum ingestorm.
IVP kap sterk terug oor sluipmoord-bewerings
“Die bewerings is opruiend en gevaarlike politiekery. Hulle het nog niks voorgehou om dié ernstige bewering te staaf nie.”
Kitsbank-rowers aangekeer
“Volgens die inligting wat ontvang is, was die verdagtes op pad om nóg ʼn kitsbank in Pretoria te teiken voor hulle aangekeer is.”
Dié bank se kliënte glimlag breed
“Terwyl verbruikers se beursies steier onder die druk van verhoogde rentekoerse en inflasie, pas banke hulle waarde-aanbieding aan om te verseker dat hulle kompeterend bly.”
Georganiseerde landbou skepties, hoopvol oor staatsrede
Daar word verwag dat onteiening sonder vergoeding weer ʼn punt op die agenda sal wees omdat dit vir nog ANC-kruisies sal sorg.
Werkers keer terug na Vrystaat-hospitaal
Pasiënte het honger gely en ook nie hul medikasie gekry nie weens die staking.
Boere kry kunsmatige intelligensie-vennoot
“Hierdie is ʼn eiesoortige Suid-Afrikaanse produk en dit was vir Saai baie belangrik om hierdie spasie eerste te vul.”
Luister: Kommer oor gewelddadige vervolging van Christene in Afrika
Afrika suid van die Sahara staar ʼn enorme humanitêre katastrofe in die gesig, soos wat die vlaag godsdienstig gemotiveerde geweld vanaf Nigerië oor die res van die streek versprei.
Drie in hof oor beweerde kindermishandeling
Een kind is glo seksueel aangerand terwyl twee ander na bewering met ʼn krieketkolf geslaan is.
ToekomsVenster: In alles loop Hy voor
Hy nooi ons uit om in gebed of hoe ook al by Hom aan te sluit en die avontuur van die lewe aan te durf. In alles is God eerste!
‘Dis Eddie se skuld,’ skerm Borthwick
“Dit is nou jóú span en jóú spelers,” was ʼn Nieu-Seelandse joernalis se reaksie nadat Steve Borthwick die skuld vir Engeland se Skotse nederlaag voor Eddie Jones se deur gelê het.
SA’ner vertel vanuit Turkye: ‘Ons was angsbevange’
“Baie van ons vriende is dood. Die meeste van die mense wat ons ken, is vermoedelik dood.”
Laaste SA ‘Idol’ vanjaar aangewys
Die Suid-Afrikaanse weergawe van die gewilde talentsoekprogram sal vanjaar vir die laaste keer van ʼn opkomende kunstenaar ʼn ster maak.
Dié SA bestemmings is van die wêreld se gunstelinge
“Ek is hoopvol dat selfs meer besoekers na ons kus gelok sal word.”
Groot mylpale vir Ford se Ranger
Daar is vier enkelkajuitmodelle beskikbaar terwyl die superkajuitreeks uit ses modelle bestaan.
Nuwe heup vir verpleegster wat lank met pyn saamleef
Anna Maria Isidoro sou vyf jaar moes wag vir ʼn heupvervanging by ʼn staatshospitaal, maar danksy ʼn weldoener hoop sy om binnekort weer heeltemal sonder pyn te wees.
Nuwe droom vir broersduo op Top-20
Die “Ek ly aan”-musiekvideo is pas uitgereik, gee ʼn terugblik op die twee broers se verlede.
Mynbou-indaba: Bedryf bereik nog lank nie potensiaal
Benewens die kragkrisis, is verkrummelende infrastruktuur en regulatoriese rompslomp nóg ʼn remskoen vir die mynbousektor, sê pres. Cyril Ramaphosa.