Vir baie lyk die kapitaalbedrag om energievryheid te smaak (of altans Eskom-vry te word), steeds buite bereik. Dink weer!
Alles vir Dinsdag 7 Februarie 2023
Outoritarisme is nie versoenbaar met ekonomiese vooruitgang nie
Fredrich Hayek, denker in die Oostenrykse skool van ekonomie, herinner ons daaraan dat die outoritêre geen beter insig as enigiemand anders het in hoe om ʼn ekonomie te orden nie.
ʼn Landbou-oplossing vir vastestowwe en stoffiltrering
Sepcom is die oplossing in ‘n verskeidenheid materiale wat wissel van biogasplante, nywerheidsprosesse, mis en vee-teling.
ChatGPT help skryf aan gids vir slimfoonfotografie
“Dit is ook nie te sê dat ek van nou af net op hierdie manier boeke gaan skryf of dat dit vir enige genre geskik is nie.”
Die Here het my mooi gemaak
Is dit reg om te dink of te sing dat die Here jou mooi gemaak het? Die gedagte stem inderdaad met die sentiment van Psalm 139:14 ooreen.
IVP wil EFF-man glo laat vermoor
Volgens die EFF kan geweld nooit as instrument vir politieke oorreding gebruik word nie.
‘n Koffiefontein in jou huis!
Of jy nou by die huis is, op vakansie by die see of selfs in die bos kuier – die Koffiefontein-koffiemaker is die ideale manier om jou gunstelinggeur koffie te geniet!
Drie vas oor ongeslypte diamant
Die verdagtes het die diamant glo vir R100 000 verkoop.
Rose breek wendroogte op Pebble Beach
Die 42-jarige boorling van Johannesburg en Olimpiese kampioen van 2016 het die glansryke Pebble Beach-titel met drie houe verower.
Diefstal van standbeelde ‘tragies’
Dit is nie duidelik hoe die rowers toegang tot die standbeelde gekry het nie omdat dit in ʼn vertrek met ʼn alarmstelsel en diefwering gestoor was.
Gift of the Givers op pad na Turkye
ʼn Span van 60 lede van die noodlenigingsgroep vertrek Dinsdag na Turkye om hulp te verleen ná die aardbewing wat reeds meer as 4 300 lewens geëis het.
Biblioteekboek is 43 jaar laat
Die boek moes eintlik op 23 Maart 1980 weer terug gewees het by die biblioteek.
Hoe moeilik is dit om 2 km in 9:30 min te draf?
Gewapen met die wete dat my ervaring en Nike-draftekkies (wat vir die afgelope paar jaar as laekostebehuising vir ons slaapkamer se langbeenspinnekoppe dien) my die nodige plofkrag sal gee, het ek met selfvertroue die uitdaging aangepak.
Uitdrukking: Die Kreti en die Pleti
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “die Kreti en die Pleti”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Nóg ʼn verkeersbeampte sterf op Mpumalanga-pad
Die beampte het gesien hoe ʼn voertuig glo ʼn ander gevaarlik probeer verbysteek en wou die motoris voorkeer.
Mianmar twee jaar na die staatsgreep
Sedert die staatsgreep kom die land nie tot rus nie, alhoewel dit in die lig van talle groter wêreldkrisisse van die voorblaaie verdwyn het.
Wat roem darem vir jou beursie doen
Al ooit gewonder wat prins William, Chris Martin en Emma Watson se bankbalans sou wees indien hulle net gewone plebs was?
Max jaag weer kampioenskapglorie
“Drie is beslis my gunstelingnommer.”
Resep: Pasta al fungi
ʼn Pastagereg uit die boonste rakke.
Drie vas wat skilpad, bokkie wil verkwansel
Drie mans wat in afsonderlike voorvalle onderskeidelik ʼn skilpad en ʼn steenbokkie in Bloemfontein probeer verkoop het, is in hegtenis geneem.