‘n Koffiefontein in jou huis!

Die Koffiefontein-koffiestel in Die Koöperasie

Nou kan jy Oom Boet se boeretroos oral saam met jou neem.

Of jy nou by die huis is, op vakansie by die see of selfs in die bos kuier – die Koffiefontein-koffiemaker is die ideale manier om jou gunstelinggeur koffie te geniet!

Om koffie op die stoof te maak is een van die oudste en bekendste maniere van koffiemaak in die wêreld. Die eerste koffiemakers wat op ʼn soortgelyke manier gewerk het, is reeds in 1933 in Italië vervaardig.

Alhoewel hierdie koffiepot nie tegnies espresso maak nie, brou die Koffiefontein ʼn soortgelyke ryk en gekonsentreerde koffie.

Die Koffiefontein is gerieflik en maklik om te gebruik en die twee kerse in die stel maak seker dat jy – selfs tydens beurtkrag – jou gasstoof kan nader trek om jou boeretroos te brou. Dis mos nou lekker, Maroela!

Klik hier om jou Koffiefontein-stel te koop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.