Die Sharks het egter met hul vier drieë ʼn waardevolle bonuspunt weg van die huis ingeoes. Kyk ook hier na Eben Etzebeth se opportunistiese drie.
Lees meerAlles vir Saterdag 21 Januarie 2023
Silwer Varings te sterk vir Proteas
Die Proteas het goed in die eerste twee kwarte gespeel, maar die Kiwi’s het die doelkrane in die derde kwart oopgedraai.
Regering vorder met kragplan
Die Nasionale Energiekrisiskomitee (Necom) het ʼn ses-maande-vorderingsverslag oor die implementering van Suid-Afrika se energie-aksieplan uitgereik.
Verf die Kaap rooi – in ’n bus
Verby seemeeue wat krys en die eggo’s van die Kaapse taal, verby die nuutste modes van die tyd… Agter die akwarium selfs, daar is die bushalte.
Twee liggame binne week by Voëlklip gevind
‘n Verbygaande motorfietsryer het glo remmerke op die pad naby die afrond opgemerk en ondersoek ingestel.
Boewe teiken jonges wat aanlyn taxidienste gebruik
Verskeie voorvalle van mense wat ʼn aanlyn taxi bestel en dan onder rowers deurgeloop het, is die afgelope ruk in Pretoria aangemeld.
Wildbewaarder herstel goed ná olifantaanval
Sy beserings was van so ʼn aard dat hy in die intensiewesorgeenheid van ʼn private hospitaal in Johannesburg opgeneem en aan ʼn ventilator gekoppel is.
Vrae oor ‘vreemde’ Ekonomie-uitslae
“Een van my leerders se jaarpunt was 78%. Haar uiteindelike punt vir die vak was 37%. Dis onmoontlik. Iewers moes ʼn reuse-aanpassing gewees het.”
‘Ramp dreig’ oor tekort aan slangteengif
Dokters en veeartse moet so lank as ses maande wag vir teengif en sommige kry glad nie teengif in die hande nie.
Grensverskuiwende hofsaak oor onderhoud aangehoor
Bestaande wetgewing maak nie daarvoor voorsiening dat ongetroude paartjies in ʼn saamwoonverhouding persoonlike onderhoud van mekaar kan eis wanneer die verhouding skipbreuk ly nie.
Hollywood: Nuwe liefde vir dié twee sterre; hartroerende gebaar vir Chris Hemsworth
Die model, Chrissy Teigen, en haar man, John Legend, het ook pas hul derde kind, Esti Maxine Stephens, verwelkom.
Luister: Gert van Tonder is beskeie musiekikoon, gesinsman
Gert van Tonder deel staaltjies uit sy kleurryke musiekloopbaan van ses dekades met Maroela Media, en verklap dat “Sproetjies” so ampertjies nooit die lig gesien het nie.
Grigor staal hom vir Novak-aanslag
Intussen is verlede jaar se finalis, Daniil Medvedev, deur Sebastian Korda uitgeskakel.
14 onderskeidings vir slimkop neef en niggie
Keenan Clark en Tasha Jacobs, albei hoofseun en -meisie van hul onderskeie skole, wil boonop al twee hierdie jaar medies gaan studeer.
Coetzee blink uit in Abu Dhabi
Die Engelsman Luke Donald, wat later vanjaar die kaptein van die Europese Ryderbekerspan is, sal die 17de putjie nog lank onthou.
20 jaar vir poging tot mensehandel
Die vrou het ʼn 11-jarige albino-kind aan ʼn plaaslike tradisionele geneesheer probeer verkoop.
Blitsbokke op wenpad ná derde sege
Geoordeel aan hul vertonings op die eerste dag, behoort die Blitsbokke die nodige grofgeskut te hê om tot die halfeindronde deur te dring.
Kragskuld veroorsaak diplomatieke hoofpyn
Die Nigeriese regering is vies vir Suid-Afrika nadat sy konsulaat in Johannesburg se krag weens onbetaalde skuld afgesny is.
Siviele eis dreig oor rugbybeserings
Die eisers vra dat Wêreldrugby “onmiddellike veranderings” aan die spel aanbring, soos ʼn verpligte limiet op die hoeveelheid fisieke kontak wat tydens oefensessies plaasvind.
Bulls dis gevriesde spel in koue op
Die Pretorianers het met een van hul swakste vertonings van die afgelope paar jaar vorendag gekom toe Lyon hulle in ʼn Kampioenebeker-wedstryd oorrompel het.