Die stasie sal inwoners in Mamelodi en omliggende gebiede bedien.
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 Desember 2022
Sakeman sê hy wis nie buffels behoort aan Ramaphosa
Toe Sky News Mustafa uitvra hoe hy meer as ʼn halfmiljoen dollar in kontant in Suid-Afrika ingebring het, het hy gesê: “Deur die lughawe.”
11 gevonnis ná moord op natuurbewaarder in Tanzanië
Wayne Lotter (51) was ʼn medestigter van die Pams-stigting wat gemeenskappe bystaan om wild teen stropers te beskerm.
Liggaam van kleuter in puttoilet gevind
Een van die polisiehonde het in die nabyheid van die puttoilet gereageer, waarna polisielede begin het om in die puttoilet te grawe.
Foto’s: Mej. Heelal-kostuum bring hulde aan Afrika
Mej. SA se uitrusting vir dié gesogte skoonheidskompetisie spog met twee treffende vlerke waarop al 54 Afrika-lande se vlae pronk.
Bulle vra vir ‘ruimte’ vir vleuel Nkosi
Die Bulle is wel daartoe verbind om hom terug op die rugbyveld te kry en “weer soos ʼn kampioen te laat voel”.
Kaapstad al meer snoep met water
“Indien die stad meer as hierdie hoeveelheid water verbruik, gevolg deur nog ʼn ondergemiddelde reënvalseisoen volgende winter, sal die stad dalk teen volgende somer waterbeperkings moet instel.”
Ernie Els speel in Rupert-toernooi
Die 53-jarige immergroen Els is een van drie Major-kampioene wat van Donderdag op die Leopard Creek-baan buite Malelane hul talente in die Alfred Dunhill-kampioenskap sal uitstal.
ToekomsVenster: Om ware bande met mense smee
Wanneer laas het iemand opreg in jou wel en wee belang gestel? Wanneer laas het jy in iemand anders se wel en wee belang gestel?
MPO kroon melkboer van die jaar
“Ons voel geëerd om jaarliks prominensie te verleen aan die room van ons bedryf, aangesien volhoubaarheid een van die vernaamste ankers van ons organisasie is.”
Koebaai, Eddie
“Ek is dankbaar vir alles wat hy gedoen het,” het Bill Sweeney, Engeland se rugbybaas, gesê kort nadat Eddie Jones as die Rose se hoofafrigter in die pad gesteek is.
SA ekonomie nou sterker as voor Covid-19
Die ekonomie het in die derde kwartaal met 1,6% gegroei, heelwat meer as wat aanvanklik voorspel is.
uMhlanga-strande weer gesluit
Die Ethekwini-metro word nou daarvan beskuldig dat hy voortydig opgetree het toe hy die dié strande oopgestel het.
Agri Wes-Kaap bekommerd oor uitstel van besluit oor kragtariewe
Eskom het vroeër vir ʼn tariefverhoging van 32% vir die 2023/’24-tariefjaar gevra wat op 1 April 2023 begin.
Minister doen ‘steeds niks’ oor geweld teen busse
Die minister van vervoer is al by verskeie geleenthede gekap oor sy versuim om ʼn nasionale aksieplan vir dié soort geweld te formuleer.
Wisselende beurtkragfases ingestel
Die kragvoorsiener wys daarop dat beurtkrag gereeld oor die volgende ses tot 12 maande ingestel sal word.
Pitbulls van kant gemaak om hulle pyn, lyding te spaar – DBV
Baie van hierdie honde is glo onder ongunstige omstandighede aangehou.
Drukgroep mag appelleer oor straf vir onnies wat slaan
“Ten spyte van lyfstraf wat sedert 1996 onwettig is, gaan Saro voort om onderwysers skotvry te laat afkom wanneer hulle aan lyfstraf skuldig bevind word. Ons het ʼn sterker institusionele reaksie nodig om die verbod op lyfstraf af te dwing sodat klaskamers veilig is teen geweld.”
Faf: Deur ’n krieketvuur gelouter
“My eerste doelwit is om te speel totdat ek 40 jaar oud is.”
Nuwe speurder in vermoorde ds. Liezel se saak
Daar word vermoed dat daar nog géén DNS-monsters sedert die moord op ds. Liezel de Jager ontleed is nie.