Ná ʼn hele paar kompeterende woorde, het nie Kevin of Borries ʼn goeie dag in die kombuis ervaar nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 27 Julie 2023
Karpowership: Kragskepe kan steeds omgewingstudies indien
Kragskepe van die Turkse maatskappy Karpowership kan moontlik die groen lig kry van die Suid-Afrikaanse regering. Daar is egter nog verskeie hekkies wat oorkom moet word.
Geen onraad vermoed in Sinéad O’Connor se afsterwe
Geen onraad word vermoed in die afsterwe van die Ierse popsangeres Sinéad O’Connor nie.
Staatsgreep in Niger
ʼn Groep soldate, meeste van hulle onbekend aan die publiek, het op nasionale televisie aangevoer dat hulle Niger se regering omvergegooi het ná ʼn skynbare staatsgreep.
Video: Regisseur gee blik op ‘Real Housewives’ se binnewerkings
“Real Housewives” se regisseur, Pascual Wakefield, het met Maroela Media by Haute Cabrière in Franschhoek gesels.
Tshwane gryp in teen werkers wat onwettig staak
Altesaam 15 persone is reeds in verband met openbare geweld in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Waar is God?
Omstandighede mag so donker wees as wat dit wil, wat God sê en belowe is die groter werklikheid. Altyd.
‘SA’ners ken lekker kos’ sê TV-sjef Bertus Basson
Bertus Basson het met Maroela Media oor “Kokkedoor Vuur & Vlam”, sy sewe Kaapse restaurante en eg Suid-Afrikaanse kos gesels.
Vrou nou verlief op selfoondief
Hy het eers haar selfoon gesteel en toe haar hart.
Reën, wind en sneeu dié naweek in Kaapprovinsies verwag
Ontwrigtende sneeu word oor die naweek in hoogliggende gebiede in die Wes-Kaapse binneland, die noordelike en sentrale hoogliggende dele van die Oos-Kaap en die suidelike hoogliggende dele van die Noord-Kaap verwag.
Egpaar gevonnis wat reptiele landuit smokkel
Gerald en Elisha van der Westhuizen is verbind met twee Duitse burgers wat al skuldig bevind is aan die smokkel van akkedisse en ander reptiele uit Suid-Afrika.
Nyakane wil speelkans met albei hande aangryp
“Elke speler wat die Groen -en-goud dra, wil sy hand opsteek en sy beste lewer. Terselfdertyd is die kompetisie onder die spelers groot, maar dit gaan nie net oor Trevor nie, dit gaan oor die span.”
30 uur lange wateronderbreking gebeur eers dán
Pretorianers gaan nie Rand Water se beplande 30 uur lange instandhoudingswerk vryspring nie.
Kommer oor senator toe hy tydens toespraak verstar
Beeldmateriaal wys hoe die 81-jarige McConnell in die middel van ʼn sin vir ongeveer 20 sekondes roerloos by die mikrofoon staan voordat assistente en ander senatore hom wegbegelei om te herstel.
Die Hoërskool Menlopark staan op die drumpel van ʼn nuwe avontuur
Die huidige skoolhoof tree aan die einde van die jaar af. Die Hoërskool Menlopark nooi aspirantkandidate uit om aansoek te doen vir hierdie uitsonderlike pos.
Brand op vraghouerskip by Nederland woed voort
Die vragskip Fremantle Highway bly aan ʼn sleepboot vasgemaak om te verhoed dat dit wegdryf en ʼn belangrike skeepvaartroete na Duitsland versper.
Doppio Zero nou in Spur-kraal
Die Spur-groep is nie net mense wat die lewe smaak nie, maar nou ook ʼn groep met koffie, Italiaanse geregte en Indiese kookkuns in sy stal.
Blouligbrigade: Staat sê hy het sterk saak
“In die beeldmateriaal, kan die agt beskuldigdes gesien word en hul betrokkenheid, op grond van die video, sal nie in die verhoor betwis kan word nie. Dit is in die video duidelik dat daar geen ander persoon op die toneel was nie, behalwe die agt beskuldigdes en drie insittendes uit ʼn Volkswagen Polo (die klaers).”
80 000 toeskouers by All Blacks/Wallabies-toets verwag
Dalk – net dalk – kan ʼn volgepakte MCG die skaal in Australië se guns swaai wanneer hulle hierdie naweek met die All Blacks kragte meet.
Rek jou rande só vir Aardklop
Met dié heerlike afslag wat Aardklop nou aanbied, kan jou feesmandjie reeds oorloop met kaartjies teen die tyd wanneer jy vroeg in Oktober die pad na Potchefstroom vat.