Lauren Dickason het ʼn psigiater vertel van haar laaste oomblikke met Liané, Maya en Karla. Dié psigiater het Donderdag getuig.
Alles vir Donderdag 27 Julie 2023
Luister: Wouter Botes los raaisels op ‘soos Indiana Jones’
“Ek kan nie aanvaar dat daar nie antwoorde is vir sekere goed nie. Jy kan doodeenvoudig nie soos mis voor die son verdwyn nie.”
Tienjarige stap kilometers ver om hondjie te red
“Baie mense sou net verby stap, maar hierdie jong kind het die hondjie opgetel en tot by die Mdzananda-dierekliniek geloop om hulp vir hom te kry.”
Roger, Rafa nie eens beste van eie era – Connors
“Iemand het op Twitter ʼn foto van ʼn 50-jarige Novak Djokovic gedeel waarin hy steeds besig is om ʼn wennerstoespraak op Wimbledon se hoofbaan te gee. Ek was mal daaroor.”
10 redes om koordbloed en -weefselstamselle vir jou baba te stoor
Hier is 10 redes om stamselstoring van jul baba se stamselle te oorweeg.
Foto’s: Boer Francois en Vanessa se klein Sion hul grootste seën
“Ek kan my verkyk aan hom en is so ongelooflik dankbaar vir die Here dat hy perfek en gesond is. Vir ons is hy volmaak.”
Lauren Dickason wou ‘rus en vrede hê’
Lauren Dickason sou glo soms aan maniere dink hoe om haar dogtertjies om die lewe te bring. Kabelbinders was een van daardie maniere, het sy een dag in Augustus 2021 besef terwyl sy en die kinders in Suid-Afrika met kabelbinders gespeel het.
Honda Transalp 750 is alles-in-een-middelgewig
Dit is ʼn uiters toeganklike fiets wat jou bitter lank van diens gaan wees, en jy gaan hom ook nie maklik ontgroei nie, skryf Brian Cheyne. En soos Honda dit stel: Die berge roep. Gaan jy (en jou motorfiets) antwoord?
Sinéad O’Connor sterf
Michael Higgins, Ierland se president, sê Ierland het “een van die grootste en mees begaafde komponiste, liedjieskrywers en kunstenaars van die afgelope dekades” verloor.
Netbal-wêreldbeker: ʼn Prettige uitstappie vir die hele gesin
Die Netbal-wêreldbeker Fan Park is ʼn opwindende geleentheid wat op 6 Augustus by SuperSport Park in Centurion plaasvind.
Durban-hawe kry private vennoot
“Durban-hawe is gereed om voort te leef as die poort na Afrika.”
Proteas moet WB op hoë noot teen Wallis begin
Die twee lande was al drie keer vantevore by die Wêreldbeker-skouspel slaags en die Suid-Afrikaners het nie net ʼn spul doele aangeteken nie, maar hulle was ook nog nie aan die verloorkant nie.
Resep: Worsbroodjies met uie-en-mosterd-kaassous
Worsbroodjies is ʼn familiegunsteling en met dié resep kan jy ʼn vars blik op ʼn goue oue kry.
Kerk en politiek
Voor die politieke verandering van 1994 in Suid-Afrika het kerke in die land aktief daarteen beswaar aangeteken dat die destydse politiek die singewende instansie van die samelewing moet wees.
Werk en rus
Harde werk en arbeid staan sentraal in ons lewens- en wêreldbeskouing en is van nature deel van ons karakter en taal. In bykans elke Afrikaanse skoolwapen en skoollied is daar ʼn verwysing na werk.
Tshwane-werkers vas vir geweld tydens staking
Die werknemers is vandeesweek in hegtenis geneem toe die vakbond vir munisipale werkers, Samwu, in Tshwane opgeruk het uit protes teen die loon- en salarisverhogings wat die stadsraad in Junie goedgekeur het.
OB se verslag oor Mashatile nou geëis
ʼn Storm het verlede maand om die kop van die adjunkpresident losgebars nadat bewerings aan die lig gekom het dat hy ʼn luukse leefstyl handhaaf danksy sy bande met sakelui wat groot voordeel trek uit staatskontrakte.
‘Praat met Poetin oor graanuitvoere,’ vra VSA
Volgens die VSA het Rusland se versuim om die graanooreenkoms met Oekraïne te hernu, daartoe gelei dat graan “gelykstaande aan 18 miljard brode” nie verder uitgevoer kan word nie.
Kragonderbrekings in Jhb ná ‘kabeldiewe’ dood gevind is
Die jongste gevalle kom te midde van ʼn “piek in vandalisme en diefstal” ten opsigte van City Power se kraginfrastruktuur.
Gedagte vir die dag: Speel met vuur
Kan jy kole vuur in die vou van jou klere inhark sonder dat jou klere aan die brand raak? Kan jy op brandende kole loop sonder dat jy jou voete verbrand? (Spreuke 6:27-28)