Bertus Basson het met Maroela Media oor “Kokkedoor Vuur & Vlam”, sy sewe Kaapse restaurante en eg Suid-Afrikaanse kos gesels.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bertus Basson"
Dié 25 plaaslike restaurante, sjefs smaak sukses by Luxe-toekennings
Lee-Ann Liebenberg se restaurateur-man, Nicky van der Walt, se restaurant, Tang, is as internasionale restaurant van die jaar aangewys.
‘In die sop’ terug vir tweede seisoen
’n Paar Suid-Afrikaanse restaurante trek weer nuwe baadjies aan in die nuutste en tweede seisoen van “In die sop”.
Bertus Basson blaas weer lewe in Kaapse restaurante
Restaurante, van Paternoster tot Mosselbaai en van Napier tot Touwsrivier, kan nou inskryf vir die nuwe seisoen van ‘In die sop’.