Die boek is saamgestel om die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Universiteit van Pretoria se honderdste bestaansjaar te vier, maar dit is ook ʼn reis deur Suid-Afrika se ryk en diverse kulture en die uiteenlopende disse wat hier aangetref word.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 April 2023
Stormers laat Harlequin-trane loop
Deon Fourie was een van die spelers wat ʼn barshou in die Stormers se goeie vertoning teen Harlequins gespeel het.
Ma, dogter vang saam meestersgraad
Regte is klaarblyklik deel van die Botha-gesin se DNS.
Negejarige weer tuis dae ná motor haar tref
Cathren (Katryn) Trollip het ʼn gebarste lewer en gebreekte kakebeen opgedoen toe sy Dinsdag deur ʼn motor in Krugersdorp getref is.
Aktiviste kleur bekende fontein in Rome swart
Die aktiviste voer aan dat die swart water aan die voet van die Spaanse Trappe in Rome ʼn “einde-van-die-wêreld-scenario” voorspel waarheen die mensdom glo op pad is.
Europese Kampioenebekerreeks: Sharks spoel oor Munster
Die Sharks is die verkleurmannetjies van Suid-Afrikaanse rugby – die een week is dit op en die volgende week af.
Ingryping nodig om ontvoerings in SA te pak
Kenners sê die toename in ontvoerings vir lospryse, afpersing en mensehandel, is net nog ʼn aanduiding van die wydverspreide voorkoms van georganiseerde misdaadbendes in Suid-Afrika.
Pistorius-parool moes nooit gebeur – kenner
ʼn Regskenner van Kaapstad sê Oscar Pistorius se aansoek om parool moes nooit eens plaasgevind het nie, gegewe die onduidelikheid oor die tydperk van sy vonnis wat hy reeds uitgedien het.
Riana Pretorius ‘dankbaar vir gebede’ tydens ontvoering
Die biokinetikus van Gqeberha sê haar en haar gesin se lewens is heeltemal op hulle koppe gekeer sedert die ontvoering.
Wêreldno. 1-status wink weer vir Novak
Novak Djokovic kan weer Maandag die septer as die wêreld se voorste tennisspeler swaai nadat Jannik Sinner met Carlos Alcaraz in Miami klaargespeel het.
Gru-ongeluk by Stellenbosch eis vyf mense
Een van die motors wat by die botsing betrokke was, het aan die brand geraak terwyl die bestuurder nog daarin vasgekeer was.
City Power-werkers vas wat kabels, transformator steel
Sedert Maandag is 26 gevalle van kabeldiefstal en vandalisme in Johannesbrug aangeteken.
Hollywood: Gwyneth Paltrow wen hofsaak; ‘Harry Potter’ word pa
Die hofsaak oor ’n ski-ongeluk wat sowat sewe jaar gelede in Utah in die VSA gebeur het, het vroeër vandeesweek in Gwyneth Paltrow se guns geëindig.
‘SA’ners sal ANC-bewind in 2024 beëindig’ – DA-kongres
Die DA se federale kongres het Saterdagoggend in Midrand afgeskop.
Blitsbokke in kwarteindronde
Die Blitsbokke het tot die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewestoernooi in Hongkong deurgedring, maar daar wag nou ʼn taai tameletjie op die span.
Rusland nou voorsitter van VN-veiligheidsraad
Oekraïne se minister van buitelandse sake sê dit is ʼn “slegte grap” dat Rusland op 1 April die posisie oorneem.
Proteas kry Wêreldbeker-hupstoot
Temba Bavuma het saam met spelers soos Sisanda Magala en Aiden Markram toegesien dat die Proteas vir Nederland met agt paaltjies troef.
Video: Geliefde Britse varkie ‘Peppa Pig’ kuier in SA
Peppa Pig en haar maatjie in die menswêreld, Anna, het in Maroela Media se ateljee gesels oor hulle produksie, “Peppa Pig’s Perfect Day”.
‘Koppe moet rol’ oor Thabo Bester-ontsnapping
Tien maande ná Thabo Bester se beweerde dood het dit aan die lig gekom dat hy eintlik uit ʼn maksimumveiligheidsgevangenis in Bloemfontein ontsnap het en nie doodgebrand het soos die owerhede voorheen aangevoer het nie.
Reën saai chaos in Limpopo en Texas
Die twee Suid-Afrikaners Dean Burmester en Branden Grace het wel Vrydagaand (Suid-Afrikaanse tyd) in Orlando, Florida, albei 67 houe (-4) in die eerste ronde van die LIV-gholftoernooi aangeteken.