Individuele belastingbetalers het nog tot 4 Desember kans om hul persoonlike belastingopgawes deur eFiling of die SARS MobiApp in te dien.
Lees meerAlles vir Maandag 2 Desember 2019
Dalk doodstraf vir Basjir oor staatsgreep
Die voormalige Soedannese president Omar al-Basjir kan doodstraf opgelê word vir sy rol in ʼn militêre staatsgreep in 1989 wat die demokraties verkose regering van Sadid al-Mahdi ontsetel het.
‘Moenie SAL-kaartjies koop nie’
“Die SAL het die afgelope jare miljarde rande se belastingbetalersgeld ontvang. Hervormings is keer op keer belowe, maar skulde neem eenvoudig toe. Daar is geen vooruitsig dat die SAL winsgewend sal word nie.”
Vier in hof oor beweerde terreur-komplot
Vier persone, wat verbind word met ʼn groep wat daarvan verdink word dat hulle rasgemotiveerde terreuraanvalle by winkelsentrums beplan het, het Maandag in die hof verskyn.
Skolier gevonnis wat juffrou aanval, omry
ʼn Leerder van KwaZulu-Natal is gevonnis op aanklag dat hy ʼn juffrou aangeval en probeer het om haar om te ry.
Oliebol-inisiatief maak kinderharte bly
Krispy Kreme wil help om kinders se drome te bewaarheid, hetsy dit is om ʼn groot inkopiedag te hou, perd te ry of ʼn brandweerman vir die dag te wees.
Wen: Kom geniet ʼn skouspelagtige Kersvertoning saam met Capital Singers
Vyf Maroela Media-lesers kan ʼn stel dubbelkaartjies wen na die Capital Singers se Kersvertoning op Saterdag 7 Desember om 19:00 in die Sun Arena by Time Square in Pretoria.
Jan Viljoen: Boelie gestraf
Die leerder van Hoërskool Jan Viljoen wat ʼn seun met die vuis beetgepak het, moet nou omverskoning vra.
Dodelike skietery by Pta-winkelsentrum
ʼn Video van die voorval is wyd op sosiale media versprei.
Stella-saak: Xander vloek Marna 2 maande voor moorde
Xander Bylsma se getuienis is Maandag deur die verdediging in twyfel getrek.
Wynboere loop deur weens besetters op staatsgrond
Die Wynland-distrik tussen die R304 en R44 noord van Stellenbosch in die Wes-Kaap gaan gebuk onder onwettige bedrywighede wat hoofsaaklik deur besetters op onbeheerde staatsgrond uitgevoer word.
Luister: Christia Visser se jaar vol nuwe avonture
Van troue beplan tot toneelspel en haar nuwe sangloopbaan – daar is geen sprake van afskaal vir dié donkerkop nie.
Internasionale visskandaal raak Mosselbaai
ʼn Korrupsieskandaal in die Namibiese visbedryf maak wêreldwyd opslae ná die Al Jazeera-nuuskanaal gisteraand ʼn dokumentêre program daaroor uitgesaai het.
Twee sterf in gyseldrama op plaas
“Niemand verlaat dié plaas vandag nie.”
Boekresensie: 365 Stories, gebede en beloftes
Dit is ’n ideale slaaptyd-storieboek vir kinders tussen vyf en agt jaar oud wat die dissipline wil aanleer om daagliks stiltetyd te hou en ook hulle Bybelkennis wil uitbrei.
Woord: kougom
Taaltoffie stel meer ondersoek in oor “kougom”
Vrou kry trouring terug danksy barmhartige Samaritaan
Die ring het by die Irene-melkplaas verlore geraak.
‘Ons word aangeval …’ maar skote klap toe boervrou terugveg
“My dogter het die skote gehoor. Sy het gedink haar ma is dood …”
Ekstra vakansiedae as jy nie rook nie
“Een van ons personeellede, wat nie rook nie, het ʼn boodskap in die maatskappy se voorstelleboks gegooi om te sê dat rokery tot ongelukkigheid lei.”
God se raadsplan in Christus
God se raadsplan in Christus neem jou op ʼn opwindende ontdekkingsreis deur die Bybel.