Wie is die huidige Springbokspan se beste speler? Trouens, wie is die waardevolste speler van al vier spanne in die Rugbykampioenskap?
Alles vir Woensdag 3 Oktober 2018
Rentekoers dalk gou verhoog
Die adjunkpresident van die Reserwebank het intussen ook gewaarsku dat die inflasiekoers tot bo 6% kan styg,
40 000 aansoeke om op eiland na katte om te sien
“Deel hierdie plasing so ver en wyd as moontlik!!” het hulle op Facebook geskryf en gedink hulle sal dalk 25 of 50 aansoeke kry. Binne enkele weke het hulle egter 40 000 aansoeke gekry,
Pa van Springs-gruwelhuis ‘is psigopaat en sadis’
“Ek wens daar is mense in die tronk wat hom net so seermaak as wat hy ons gemaak het.”
‘Geen-selfie’-sones gevra ná honderde sterf
Die getal sterftes wêreldwyd is só hoog dat wetenskaplikes voorgestel het dat toegewyde “geen-selfie-sones” ingestel moet word.
GPF-lid oorleef ‘wilde skietery’ op Meyerton
“Ek hoop dat hierdie jong man ʼn voorbeeld vir baie sal wees. Want sy hart lê by sy mense en om te help waar hy kan.”
Ma leer loop ná botsing waarin baba sterf
Sy kan onthou dat sy ’n dogtertjie het en noem soms dat sy na haar baba verlang, maar vra nooit om haar te sien nie.
Werksoekers teen bedrogspul gewaarsku
“Die stadsraad is ontsteld dat bedrieërs niksvermoedende werksoekers kan uitbuit deur inligting oor moontlike betrekkings so uit hul duim te suig.”
Seun (16) wat in see verdwyn steeds soek
Die soektog na die vermiste tiener wat Maandag laatmiddag by die Blythedale-strand in die see verdwyn het, is Woensdag voortgesit.
Gedig: Spreuke
Carl Boplaas se gedig, “Spreuke”
Ses nuwe tendense in tegnologie om dop te hou!
Tegnologiese vooruitgang is ´n onvermydelike verandering wat daagliks in ons lewe plaasvind. Kan jy dink aan ´n dag redelik onlangs, waar jy nie afhanklik van tegnologie was om jou met daaglikse takies te help nie? Toemaar, daar is min mense wat kan.
Ekonomie tel dalk kop op in 3de kwartaal
Weens die verlangsaming van die ekonomie in die eerste twee kwartale het Suid-Afrika in ʼn tegniese resessie verval.
Bly kalm en leer slim
Ouers en leerders van alle ouderdomme kan nou kragtige, beproefde gewoontes vir suksesvolle leer en studie ontdek – in ’n eenvoudige program wat maklik is om te volg: die Bly Kalm en Leer Slim-studieprogram.
Man (69) op plaas doodgeskiet
ʼn Man is in die vroeë oggendure in sy plaashuis in die Houtpoort-omgewing naby Heidelberg doodgeskiet.
Resep: Appelkoos-en-lemoen gestoomde sponspoeding
Bak? Watwou! Probeer hierdie gestoomde poeding.
Ouerpaar van Springs-gruwelhuis gevonnis
ʼn Ouerpaar van Springs aan die Oos-Rand wat hul vyf kinders jare lank mishandel het, is Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis.
Resensie: ‘Bloed en bodem’ raak aan teer sake in SA
Dit is donker, maar belangrik; ondenkbaar, maar die waarheid.
Rassie se span vaar toe glad nie so sleg nie
Statistiek vertel natuurlik nie altyd die hele verhaal of die volle waarheid nie, maar in die Rugbykampioenskap-reeks het Suid-Afrika vanjaar ongetwyfeld beter as die afgelope jare gevaar.
Dié strate geraak vir Molewa-begrafnis
Die gedenkdiens en begrafnis sal oop wees vir lede van die publiek.
Sol Plaatje steeds sonder burgemeester
Die raad sou Dinsdag opnuut ʼn nuwe burgemeester probeer verkies het, maar dr. Wynand Boshoff vertel hy en sy kollegas het ʼn “eienaardige verrassing” gekry.