“Sy is nie die Shanei wat ons voor die ongeluk geken het nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shanei Norris"
Ma leer loop ná botsing waarin baba sterf
Sy kan onthou dat sy ’n dogtertjie het en noem soms dat sy na haar baba verlang, maar vra nooit om haar te sien nie.
Ma se toestand nog ‘onveranderd’ ná botsing waarin baba sterf
Sy het ’n geheuespan van slegs vyf tot tien minute.
Lang herstelpad vir ma wat steeds nie weet van baba se dood
ʼn Onseker toekoms lê steeds voor Shanei Norris uitgestrek: Die 23-jarige kan steeds nie self rondbeweeg of selfs uit ʼn bed opstaan nie en sy het net ʼn tien minuut lange geheuespan. Boonop weet sy steeds nie dat die botsing haar dogtertjie se lewe geëis het nie.
Ma ‘het rustigheid’ al weet sy nog nie baba is dood
“Ons het haar byvoorbeeld gevra wat is die tatoeëermerk op haar bors, dan antwoord sy dit is Reanei, haar baba, se naam.”
Ma in privaat hospitaal danksy publiek se hulp
Shanei Norris, die 23-jarige ma van Vereeniging in Gauteng wat in Maart in ʼn ongeluk betrokke was waartydens haar eenjarige dogtertjie gesterf het, is in ʼn privaat hospitaal opgeneem danksy die publiek se hulp.
Baba sterf in botsing; ma se herstelpad nog duister
“Mamma wens ek kon jou net een keer bietjie langer en bietjie stywer vashou. Dankie vir die tyd wat jy myne was.”
Ma weet maand ná botsing steeds nie van baba se dood
“Ons as familie het besluit dit is God se manier om haar nou te beskerm. Wanneer haar liggaam weer reg is om die skok te hanteer, sal God intree.”
Baba sterf toe voertuie bots
“ʼn Babadogtertjie, vermoedelik een jaar oud, is ook in die motor gevind, maar daar was niks wat vir haar gedoen kon word nie en sy is op die toneel dood verklaar.”