Die Stad Kaapstad, saam met die Shark Spotter-program, monitor al die afgelope 18 maande die algehele verdwyning van grootwithaaie uit Valsbaai.
Lees meerAlles vir Woensdag 28 Augustus 2019
Omkeerstrategie by NSFAS vorder glo goed
LP’s het Woensdag gehoor die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) het binne ʼn jaar só verbeter dat hy nou twee keer soveel aansoekers kan hanteer.
SA Express hervat vlugte
SA Express het Woensdag bevestig dat hy sekere vlugte vroeër in die dag gekanselleer het weens “bedryfsredes” en gesê vlugte het teen 16:00 weer hervat.
AA voorspel slegte nuus vir motoriste
Die Outomobiel-Assosiasie (AA) het gesê ʼn daling in die rand sal na verwagting in September tot ʼn verhoging in brandstofpryse lei.
Twee vas oor mensehandel
Twee mans sal na verwagting Vrydag weer in die distrikhof in Nelspruit verskyn ná hulle glo vier persone van Bangladesj ontvoer het.
SAUK steeds ‘tegnies insolvent’
Die SAUK bly tegnies insolvent terwyl die openbare uitsaaier wag op finansiële hulp van die nasionale tesourie, het LP’s Woensdag gehoor.
ToekomsVenster: Ons Here is ’n majestueuse koning
Ons Here is ʼn majestueuse koning. Dis ʼn hemelse werklikheid. Hy is verby beskrywing merkwaardig.
Minstens 18 vas ná chaos in Pretoriase middestad
Die situasie is sedertdien in bedwang gebring.
Verbanning in die naam van Mandela
Die land kan nie weer ’n sensuurraad bekostig nie, selfs nie al funksioneer sodanige raad nou onder die naam Nelson Mandela-stigting nie, skryf Kallie Kriel.
Gedig: Groen seisoen
“die liefde bot vanjaar bont bloesies op die plein…”
Die wêreld in foto’s – 28 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Ier sal Bokke by WB bystaan
“Hy is ’n ware kenner op sy gebied en ek glo die spelers kan baie voordeel uit sy aanstelling trek.”
Bere steel sy heuning, toe word hulle sy fynproewers
‘n Byeboer het met ʼn blink plan vorendag gekom nadat bere hom gereeld laat skade ly het.
Kommissie se kennisgewing nooit aan Watson bestel
Ondanks pogings om die kennisgewing aan Watson te bestel, is dit egter nie voor sy dood gedoen nie.
Dagsorgsentrum ‘dekade lank onwettig bedryf’
Video’s is verlede week op sosiale media versprei wat wys hoe kinders oënskynlik rondgestamp, geklap en verjaag word by die Myne Maatjies-dagsorgsentrum.
Die verskil in skoonheid van 50 vroue van 50 verskillende lande
Hierdie Vrouemaand kyk ons na die verskil in voorkoms en skoonheid van vroue reg oor die wêreld en hoe God so baie vroue geskape het, verskillend, uniek en steeds na Sy beeld.
Man se lewensmaat, twee ander in hof ná moord
“Die manier hoe dit gebeur het en deur wie dit gedoen is, maak dit baie erger.”
Soedan: hoop op uiteindelike demokrasie?
Die ooreenkoms is ’n sukses, maar die groot toets kom in by die nakom daarvan. Volgehoue druk en internasionale monitering sal nodig wees sodat die militêre leiers nie weer terugval in die vuilspel uit al-Basjir se tyd nie.
Wie sal vir Sonny Bill Williams in toom hou?
“Ons sal hom saam met die bal moet probeer têkkel, want as hulle probeer om hom laag te vat, gee dit hom kans om te off-load.”
Boekefees bied drie dae se leesgenot in Jakarandastad
Skrywers en boekliefhebbers sal eersdaags stroom na Pretoria FM se splinternuwe ateljee in Loftus Park in Pretoria vir dié radiostasie se heel eerste boekefees.