Suzuki het groot planne en wil volgende jaar ʼn wêreldrekord verbeter met die grootste aantal Jimny’s op een plek in die wêreld.
Alles vir Dinsdag 11 Oktober 2022
Groeiende kommer oor Transnet-staking
Die aantal skepe wat tans wag om die hawe binne te kom, word al meer, terwyl samesprekings tussen Transnet en vakbonde skynbaar nie vrugte afwerp nie.
Barto skop stof in oë van Eloff, Karlien op Top-20
Bernice West se “Lyfie” betree die top-20 in die 19de plek.
#JongStemme: Koalisies moet verwelkom, nie verwerp word nie
Een ding is seker – koalisies is die toekoms. Ons moet hierdie nuwe hoofstuk van ons politieke bestel verwelkom.
Lees-app bied samesyn aan storietyd
Met dié app kan die kroos saam met ouma en oupa storietyd geniet, al is daar honderde kilometer tussen hulle.
Dié lesers wen kaartjies na Bosveld Musiek Karnaval
Twee gelukkige Maroela Media-lesers gaan eerskomende naweek hul gesinne bederf met ʼn unieke musiekfees in die Bosveld.
Bonuspunt teen Fidji ʼn móét
Die Springbokke se vrouespan het weliswaar nog nooit vantevore teen Fidji gespeel nie, maar hulle is daarvan oortuig dat hulle die Suidsee-eilanders kan troef.
Resep: Kamma-sushi-broodjies
Jy kan glutenvrye brood en tuisgemaakte kouevleis of patee in plaas van ham vir hierdie gesonde kosblikdis gebruik.
Maroela Media se app selfs nog beter as ooit tevore
Jy kan die kategorieë aan- en afskakel soos jy wil, jy kan links en regs tussen die portale rondblaai en selfs donker modus aanskakel. Die beste van alles? Jou Afrikaanse nuus bly gratis!
Half miljard vir Johnson ná LIV-oorwinning
In hierdie ses toernooie het Johnson 324 putjies gespeel en altesame 1 228 keer die balletjie geslaan. Dit beteken hy het meer as R25 000 met elke hou verdien.
Verpleegster van moord op babas aangekla
Lucy Letby van Brittanje word ook daarvan beskuldig dat sy tien ander babas probeer vermoor het.
Man beseer toe hy glo wou roof
Die man het ’n sekerheidswag glo met ’n mes gedreig.
Munisipale werker, trawante sit lank ná afpersing
Die klaer in die saak is afgepers omdat daar met sy meter gepeuter was.
Intercape-baas se ‘dapper’ verset teen minister, taxi’s
“Ongelukkig het sy maatskappy ʼn duur prys betaal vir hierdie dapper standpunt. Hopelik sal die uitspraak sy geloof staaf dat dit die regte ding was om te doen.” – Regter John Smith
Ses sterf in KZN-ongeluk
Nog vyf mense het matige tot ernstige beserings opgedoen.
Gedagte vir die dag: Diensbaarheid
Selfs Ek, die Seun van die Mens, het immers nie gekom om gedien te word nie, maar om diens te lewer en so selfs my lewe te gee as ’n losprys vir baie mense. (Markus 10:45)