Video: Kom kuier agter die skerms by ‘Suidooster’

Dean Smith op die stel van “Suidooster”. (Foto: Mizanne Hattingh/Maroela Media)

Maroela Media het agter die skerms van die treffer kykNET-sepie, Suidooster, ingeloer.

“Om te sê dat hierdie ʼn droom is wat waar geword het, is te sag gestel. Ek het vier keer oudisies afgelê om op hierdie program te wees,” het Jawaahier Petersen tydens die stelbesoek aan Maroela Media gesê.

Van die hare- en grimeringdepartement, die redigeerkamer en die kunsdepartement – kom verken saam met ons en Dean Smith, wat die rol van Wade Daniels vertolk, die stel van Suidooster.

Kyk die video van ons stelkuier hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.