Reën en wind is byna altyd ʼn groot gelykmaker in rugby, maar wanneer ʼn span se dissipline hom in die steek laat, kan hy maar daarvan vergeet om die toestande tot sy voordeel te gebruik.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Januarie 2023
Son en sesse op SuperSportpark
Die SA20-toernooi kan inderdaad die lig aan die einde van ʼn stikdonker Suid-Afrikaanse kriekettonnel wees. Dit laat krieket weer lekker lyk.
Agter die linkervlaggie
Jou liggaam en siel het tyd nodig, ’n gereelde afspraak om mekaar in te haal.
Hollywood: Demi Lovato in die sop; tronkstraf stuit dié aktrise nie
ʼn Aanstootlike plakkaat van die 30-jarige sangeres, Demi Lovato, is deur die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (ASA) in die Verenigde Koninkryk verbied.
Byna 60 000 Covid-19-sterftes in een maand in China
China het Saterdag byna 60 000 Covid-19-verwante sterftes in net meer as ʼn maand aangemeld.
Gesamentlike landbouprojek stroop tweede graanoes
“Goeie interkulturele verhoudings en voedselsekerheid is belangrike pilare van stabiliteit. Ons is dankbaar dat ons, deur projekte soos hierdie, goeie interkulturele verhoudings kan bou en voedselsekerheid kan verbeter deur kennisoordrag en die bevordering van gemeenskapselfstandigheid.”
Houtbaai-strand weer oop
Die strand by Houtbaai is Saterdag weer oop vir die publiek.
‘BSV’-aanbieders vier saam groot mylpaal
‘Boer soek ʼn vrou’ vier vanjaar 15 seisoene op die kassie en vir die eerste keer ooit kuier al ses aanbieders van oor die jare heen saam rondom een tafel.
DA wil opruk oor ANC se fase 6-beurtkrag
“Daar is slegs een organisasie wat verantwoordelik is vir die ellende en teenspoed wat die elektrisiteitskrisis alle Suid-Afrikaners veroorsaak. Die skuldige party is die African National Congress. Dit is tyd dat dié kriminele organisasie aanspreeklik gehou word.”
Ontsnapte gevlekte luiperd gou gevind
Alhoewel sy nie ver weggedwaal het nie, het haar avonture daartoe gelei dat die dieretuin gesluit moet word.
‘Ons kinders is pakdonkies’
Deesdae is dit nie snaaks vir ʼn skooltas om tot 20 kg te weeg nie en kenners waarsku dit kan langdurige gevolge vir kinders se liggaamlike ontwikkeling inhou.
‘Tekort aan skole is rede vir plasingsprobleme in Gauteng’
Minder as 10% van die totale getal openbare skole is dus in die laaste tien jaar bygevoeg terwyl die groei van Gauteng se bevolking in dieselfde tydperk meer as 10% was.
Raadslid en twee mans in Piet Retief doodgeskiet
Die raadslid en sy motorwerktuigkundige is deur ʼn vriend in ʼn bakkie afgelaai toe drie gewapende mans onverwags in die erf verskyn het.
Krieket: Gaan T20-Wêreldbekertoernooi vir vroue ook op die golf ry?
Afgesien van Suid-Afrika ding nege ander lande, Bangladesj, Engeland, Ierland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, die Wes-Indiese Eilande en die huidige kampioen, Australië, mee.
Departement stoei om leerders geplaas te kry
Altesaam 571 graad 1- en graad 8-leerders is nog nie geplaas nie.
Geregtigheid gesoek 100 jaar ná vrou se galgdood
Die saak het destyds groot opslae gemaak en mense het reeds douvoordag by die deure van die Old Bailey-hof tougestaan om die verhoor te volg.
Kruipslag: ‘Op 35 begin ek swem’
As tienjarige was ek een keer derde in die rugslagitem. En dit was bloot net omdat een van die vier swemmers in ons “eindstryd” onder die indruk was dat ons vryslag moet swem.
‘Dit voel soos ʼn fliek’
ʼn Video van die voorval wys hoe Willie Bester die winkel met petrolbomme bestook.
‘Ek lewe danksy jou’ is dié Karoogetuienis
’n Skapie, gehekel in ’n mielietrok, is die vonk wat die vuur in die harte van Sutherland aan die brand gesteek het.
Boer steeds in hoë sorg ná Kleinmond-plaasaanval
ʼn 42-jarige man is doodgeskiet en ʼn 41-jarige man is in hegtenis geneem ná die voorval.