Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens sy staatsrede gesê die regering se mees onmiddellike prioriteit is om energiesekerheid te herstel.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Februarie 2023
‘BSV’: Dié vroue gaan plaas toe
Vanjaar se topvyf-boere van Boer soek ʼn vrou het elkeen in Donderdagaand se episode drie vroue saam met hulle plaas toe genooi.
Ramaphosa kondig ramptoestand aan
Ramaphosa het Donderdag onderneem dat die regering sal verseker genoeg geld is beskikbaar om diesel vir Eskom vir die res van die boekjaar aan te koop.
Trok se brieke gee glo in net voor N12-ongeluk
Altesaam 53 mense is beseer nadat dié vragmotor, ’n bus en talle motors in die botsing betrokke was.
Pta-ondernemings met miljoene beboet oor krag
“Die ondernemings met onwettige kragverbindings is met R10 miljoen elk beboet.”
Kyk die staatsrede hier
Opposisiepartye het belowe om die aflewering van die staatsrede, wat regstreeks uitgesaai word, te ontwrig.
Video: Dié kleure, elemente inspireer binnehuise tendense in 2023
PG Bison het vandeesweek hul jongste produk- en neigingsgids genaamd ‘Gallery 4: Expressions’ bekendgestel.
Los die stadsgedruis en kom word ’n stadsboer
Het jou kind al ʼn blikbeker warm melk reguit vanuit Trixie se spene gedrink, of warm beesmis opgetel en tussen hulle vingers gedruk tot dit uitpeul? Nou is die kinders se kans!
Kinders sterf toe bus deur kleuterskool ploeg
Volgens ooggetuies het die bestuurder doelbewus in die kleuterskool in Kanada vasgery. Hy was glo half naak.
‘Bulls/Stormers-derby altyd spesiaal’
“Dit is Suid-Afrika se twee voorste spanne op die VRK-punteleer en wat my betref, is dit die vertoonvenster van plaaslike rugby.”
GWK belê in plaaskinders
ʼn Opgeleide opvoedkundige en ʼn assistent sal seker maak dat die kinders gestimuleer word om op ʼn holistiese wyse te ontwikkel.
Regstappe kom, sou ramptoestand afgekondig word
“ʼn Ramptoestand is bedoel vir ʼn ramp; nie vir swak bestuur nie.”
Gereformeerde Kerke verbreek bande met NWU
Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en die Noordwes-Universiteit is al lank in onderhandelinge gewikkel oor die formele verhouding tussen die partye.
ToekomsVenster: Tyd is verstreke
God het enorme moeite gedoen om jou te kry waar jy is.
Nataniël in Amsterdam vir slegs een vertoning
Dié superster, wat reeds die afgelope vier dekades ʼn huishoudelike naam op Suid-Afrikaanse bodem is, maak op Saterdag 13 Mei in die Theatre Amsterdam slegs vir een aand sy buiging in ʼn eksklusiewe vertoning. Dié vertoning word in trotste vennootskap met Maroela Media aangebied.
Ma, seun se kookavonture help herinneringe skep
“Die resepteboek gaan oor meer as bestanddele en die eindproduk. Dit gaan ook oor gehalte tyd saam met jou kind.”
Suzuki-padskooldag ideale manier om jaar af te skop
Dit is ’n wonderlike leergeleentheid vir enige nuwe ryer.
Foto’s: Paaie in wildtuin gesluit weens stormbui
Die Krokodilrivier en verskeie brûe in die park loop tans oor.
Podlitiek: Toerisme-rassisme gestop, belastingprotes duik op, hou DRK dop
AfriForum vier die sukses teen die berugte toerismefonds en die idee van ʼn belastingprotes het dié week weer opgeduik – luister na die Podlitiek-span se ontleding van gebeure.
Wiele2Wiele kuier saam met Waldo en Hannes van La’t Wiel
Wiele2Wiele gesels ook oor die bekendstelling van Lexus se pragtige en luukse UX 250h kompakte sportnuts wat opgekikker is en gaan ry met Mahindra se XUV700.