Wiele2Wiele kuier saam met Waldo en Hannes van La’t Wiel

Waldo en Hannes van La’t Wiel

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vir Wiele2Wiele kuier Waldo van der Waal en Hannes Visser van die baie gewilde La’t Wiel-motorprogram in die ateljee. Wil jy jou 4×4-wa toerus vir die boendoes? Die nuwe La’t Wiel 4×4-winkel is jou oplossing. Wiele2Wiele gesels ook oor die bekendstelling van Lexus se pragtige en luukse UX 250h kompakte sportnuts wat opgekikker is en gaan ry met Mahindra se XUV700.

Jeanette skop die Wiele2Wiele-manne uit die ateljee en nooi vir Waldo van der Waal en Hannes Visser om saam te kom gesels. Waldo en Hannes is die aanbieders van die baie gewilde La’t Wiel Afrikaanse motorprogram wat al sedert 2004 op kykNET uitgesaai word. Hulle het ook vir jou die oplossing as jy jou 4×4-wa wil toerus vir die boendoes – hulle nuwe La’t Wiel 4×4 winkel. Jeanette was by die bekendstelling van Lexus se pragtige UX 250h kompakte luukse sportnuts wat opgekikker is en gaan ry ook met Mahindra se XUV700.Jeanette kicks the Wiele2Wiele men out of the studio and invites Waldo van der Waal and Hannes Visser join her. Waldo and Hannes are the presenters of the very popular La't Wiel Afrikaans motor show, which has been broadcast on kykNET since 2004. They also have the solution if you want to equip your 4×4 vehicle for an adventure – their new La't Wiel 4×4 shop. Jeanette was at the Big Spec Change-launch of Lexus' beautiful UX 250h compact luxury SUV and also drove the Mahindra's XUV700.La't Wiel 4×4 www.latwiel4x4.com Lexus South Africa #LexusUX #LexusUX250h #TheUrbanEdge #ExperienceAmazingMahindra South Africa #XUV700 #HelloXUV700 #AuthenticSUV???? #LatWiel #LatWiel4x4 #LexusSA #MahindraSA #ToyotaGazooRacingSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, February 8, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.