Volgens die WGO is 16 000 gevalle al in 75 lande en altesaam vyf sterftes aangemeld.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Julie 2022
Hollywood: ‘Top Gun: Maverick’ is tops, Ricky Martin het huismoles
Die internasionale sukses van die rolprent is ’n deurbraak vir Tom Cruise en sy 40 jaar lange loopbaan.
Liggaam van Alzheimer-pasiënt by ‘gunstelingplek’ gevind
Gus Thompson is vermoedelik weens hipotermie dood. Sy familie glo egter dat hy vreedsaam gesterf het.
11-jarige slaan seuns vir ʼn ses
“Ander spanne dink gewoonlik hier kom ’n maklike paaltjie; totdat die bal vir die eerste keer sy pad na die grens vind. Dán raak dinge interessant.”
Internasionale oorsig: Tories kies veilig, eerder as vars, in leierskapstryd
Rishi Sunak of Liz Truss sal op 5 September vir Johnson as partyleier en premier van die VK opvolg.
‘Romanse-slenter’ kos slagoffers byna ʼn miljoen
ʼn Man en vrou is Vrydag in die Wes-Kaap in hegtenis geneem.
Shinzo Abe: Psigiatriese evaluering vir vermeende moordenaar
Daar sal ná afloop van die evaluering besluit word of Tetsuya Yamagami formeel aangekla gaan word.
Wesenlike verandering in menstruasie ná inenting – navorsing
Onlangse navorsing toon dat 42% van vroue met ’n gereelde menstruele siklus ’n erger menstruele vloei beleef het nadat hulle die entstof ontvang het.
Agt vas ná skietery in Boksburg
Die verdagtes het glo beplan om ’n vragmotor te kaap.
Twee dood, sewe beseer ná skietery by taverne
Die slagoffers het buite ʼn taverne gesit.
Rugbykampioenskap: Bokke kan dit nag vir die All Blacks maak
Die All Blacks speel op 6 Augustus in die Mbombela-stadion teen die Springbokke en meet ʼn week later op Ellispark kragte.
Matie gaan teen skorsing appelleer
Theuns du Toit se regspan meen die uitspraak is op onbewese feite gegrond.
Kenner werp lig op ruimte-ekonomie
“Ons planeet is uitgelewer aan elemente in die ruimte soos komete, sonfakkels (“solar flares”) en die son wat dalk kan uitbrand.”
Van kolfwerkbrekers na ‘Ploeter-teas’
Janneman Malan het die bal in die lug na halfby geslaan, Rassie van der Dussen is agter die paaltjies uitgevang, Quinton de Kock is ook uitgevang en Jos Buttler het vir Aiden Markram op akrobatiese wyse uitgehardloop toe die Suid-Afrikaners ’n vinnige lopie wou steel.
DA bekommerd oor ‘verval’ van nooddienste in Oos-Kaap
Twee mense het glo in die afgelope twee weke gesterf nadat hulle ure lank op ʼn ambulans gewag het.
Geen ambulans, skandeerder vir sterwende jongman
Werner Beukes is in die Middelburg-distrikshospitaal oorlede nadat hy op ʼn ambulans moes wag om hom te vervoer na ʼn hospitaal met ʼn CT-skandeerder.
Wêreldgholf: Jamie spoel sy mond uit oor LIV-reeks
Jamie Donaldson sê dit slaan hom dronk dat jonger spelers hulle tot die omstrede LIV-gholfreeks verbind.
Vrede-skool deur vlamme verswelg
Die Vryheidsfront Plus het die Phumelela- plaaslike munisipaliteit gekap oor hul onvermoë om brande doeltreffend te bestry.
Wayde maak dit net-net nie
Wayde van Niekerk is kort voor die eindstreep deur Champion Jackson van die VSA verbygesteek.
Solidariteit se ‘omdraai-agente’ kan Eskom help red
“Ons kan nie meer in Suid-Afrika die luukse van ras bekostig nie. Ons moet nou kyk wie het die beste vaardighede wat ʼn krisis vir alle Suid-Afrikaners kan oplos.”