Dit is die eerste keer dat Nepal ʼn permit uitgereik het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 24 Mei 2022
Saak van advokaat se aanranding dán aangehoor
ʼn Voormalige waarnemende regter staan tereg op aanklag van die seksuele aanranding en teistering van ʼn jong vroulike advokaat.
Ontvoerde vrou veilig gevind
Die man wat die motor bestuur het, het haar gedwing om haar familie te kontak en ʼn losprys van R10 000 te eis vir haar vryheid.
Samsa ondersoek oliestorting by Algoabaai
Die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid (Samsa) stel ondersoek in oor ʼn oliestorting Maandag in Algoabaai naby die Ngqurha-hawe aan die ooskus van die land.
Nog verdagtes in hof oor sesjarige se moord
Die verdagtes staan tereg op aanklag van ontvoering, mensehandel, verkragting en moord.
ToekomsVenster: Wie is Jesus vir jou?
Wie Jesus het, het die lewe.
Uitdrukking: Dis botter tot die boom
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dis botter tot die boom”.
Musikant se moordenaar kry parool
Nkululeko “Flabba” Habedi is in 2015 dood nadat sy meisie hom met ʼn skerp voorwerp gesteek het.
Amptenaar gee haar oor ná betalings van Digital Vibes
Die amptenaar was destyds ’n projekbestuurder by die munisipale infrastruktuur-ondersteuningsagentskap (Misa) toe dié staatsinstelling ʼn tender van nagenoeg R4 miljoen aan Digital Vibes toegeken het.
Boek: Antjie Krog se ‘Mixtape van die liefde’
Hierdie digbundel is gemik op jong volwassenes en dit verken die verskillende dimensies van die liefde.
Vermeende US-verkragter eers weer in Junie in hof
Die betrokke manskoshuis, Majuba, het intussen gesê hy is met afgryse gevul oor een van sy inwoners se betrokkenheid by hierdie saak.
Man vat sy goudvissies vir ʼn stappie
Hy is oortuig sy goudvisse geniet hul avonture.
Reuse-lofprysingsfees ná dekade hervat
“Dis tyd om die sak en as van die pandemie en die grendeltydperk af te skud. Ons gaan weer die Here loof en prys in groot getalle.”
Oorstromings eis dalk munisipale werkers
Nooddienswerkers het die vermiste werknemers se voertuig in ʼn rivier gevind, asook ʼn skoen wat glo aan een van hulle behoort.
Vadersdag! Hier is ons gunstelinge uit die Koöperasie
Maroela se aanlyn winkel, die Koöperasie, het lekker geskenkidees om hierdie Vadersdag ekstra spesiaal te maak!
Malan wil sy kolfstempel in Engeland afdruk
“Ek is baie opgewonde om deel van die Middlesex-opset te word.”
Chris Chameleon: Leiers wat nie kan (of wil) lei nie
Leierskap en strukture van gesag is nou eenmaal ʼn deel van ons lewens soos rioolwerke en skoene dra – ʼn mens kan daarsonder, maar ʼn mens kan jou kwalik ʼn lewe daarsonder voorstel.
Boekresensie: Die wet van Gauteng
Die gevoel van spanningsvolle afwagting van of na iets wat net-net buite jou beheer bly, vergesel die leser deur grusame moordtonele, hofprosedures en ander opwindende scenario’s.
RGB aangevat oor ontbrekende sertifikate
“Dit is ontstellend dat ’n professionele liggaam só onprofessioneel optree dat dit die gekwalifiseerde mense wat hulle verteenwoordig se loopbane bedreig.”
‘Bekommerde’ ANC begin dalk nuwe deuntjie sing
Dit lyk of daar ʼn ideologiese klemverskuiwing binne die ANC plaasvind, sê ʼn politieke ontleder oor die regerende party se besprekingsdokument wat onlangs bekend gemaak is.