Die bergklimmers het Vrydag kontak verloor met die basiskamp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Everest"
Vier lyke, tonne rommel van Everest verwyder
Die rommel, asook die liggame van sommige van die 300 mense wat oor die jare op Everest se hange gesterf het, is gedurende die wintermaande verberg onder sneeu, maar word sigbaar wanneer dit in die somermaande smelt.
Sterftes neem toe op oorvol Everest
Owerhede in Nepal word veroordeel omdat die getal permitte om dié berg te klim nie beperk word nie.
Saray Khumalo se medeklimmer sterf
Albei was deel van die groep van agt wat ook die Johannesburgse sakevrou ingesluit het.
Minister van sport wens ‘inspirerende’ Everest-vrou geluk
“Dit dui daarop dat vroue tot enigiets in staat is.”
Eerste swart SA vrou bereik piek van Everest
Die Johannesburgse sakevrou het Donderdag, op haar vierde probeerslag, die eerste swart vrou uit Afrika geword om die piek van Mount Everest te bereik.
Mev. SA durf Drakensberg aan ná beproewing
“So vreesaanjaend soos dit was, het dit my laat beleef hoe dit voel om nie te kan asemhaal nie.”
Mev. SA in hospitaal ná sy basiskamp van Everest haal
Nicole Capper, Mev. Suid-Afrika, is in Nepal gehospitaliseer nadat sy die basiskamp van berg Everest gehaal het.
SA vrou bereik Everest-piek ná vorige poging in nagmerrie ontaard
Wilmien van der Merwe het onlangs haar droom bewaarheid om een van die min Suid-Afrikaanse vroue te word om die piek van Everest te bereik – dit nadat dié droom in 2015 in ʼn nagmerrie ontaard het.
Bekende bergklimmer sterf naby Everest
Die wêreldbekende Switserse bergklimmer, Ueli Steck, is Sondag dood in ʼn bergklimongeluk naby die berg Everest in Nepal.
SA-vrou sterf op Everest: ‘Sy was ʼn ongelooflike mens’
“Robert het haar probeer bybring maar dit was vergeefs.”
SA’ner sterf op Everest
Eric Arnold (35) van Nederland en dr. Maria Strydom (34) van Suid-Afrika wat in Australië gewoon het, het op Everest gesterf kort nadat hulle die kruin bereik het.
Minstens 10 SA’ners op Everest vasgekeer
Minstens 10 Suid-Afrikaners is tans op Everest vasgekeer na ʼn aardbewing naby Katmandoe in Nepal, wat sneeustortings op die berg veroorsaak het, het Netwerk24 Maandag berig.
SA-klimmers veilig na Everest-sneeustorting
Suid-Afrikaanse bergklimmers is veilig na ʼn sneeustorting op berg Everest wat tot die dood van 13 gidse gelei het, berig City Press.
12 sterf na sneeustorting op Everest
Minstens 12 Nepalese gidse is dood en nog vier word vermis ná ’n sneeustorting op berg Everest.
Laaste Everest-spanlid sterf
Die laaste lid van die ekspedisie wat Everest die eerste keer kon tem, George Lowe, is oorlede.