“Hulle het dit uitgekryt as rommelwerk – en nou is dit volksbesit.”
Alles vir Sondag 29 Mei 2022
Ses dood toe bus by brug aftuimel
In ʼn afsonderlike voorval in Mpumalanga is altesame 127 tieners beseer toe die bus waarin hulle gery het teen ʼn wal afgerol en teen ʼn plantasie bome tot stilstand gekom het.
Foto’s: 75ste Cannes-rolprentfees sorg vir onvergeetlike oomblikke
Priscilla vergesel Elvis-akteur, vrou betoog teen oorlog op rooi tapyt en Sweedse regisseur wen gesogte Goue Palm vir ʼn tweede keer.
Organisasies wil saamspan teen Shell
Die aansoek om Shell te verhoed om seismiese opnames aan die Wildekus te doen, word Maandag in die hof aangehoor.
Polisie slaan toe op onwettige myners, kabeldief
Die polisie het die naweek daarin geslaag om beweerde misdadigers se planne in die wiele te ry toe hulle ʼn aantal onwettige myners en ʼn vermeende kabeldief in hegtenis geneem het.
Scottie trap in Tom Watson se spore
Die Amerikaanse gholfspeler Scottie Scheffler is besig om die rekordboeke te herskryf.
Lokettreffer-wedstryde vandag op Roland-Garros
Van die voorste manspelers is vandag in aksie en ’n kwarteindstryd-ontmoeting tussen Rafel Nadal en Novak Djokovic is ’n definitiewe moontlikheid.
SA’ner se Oekraïense gesin by lughawe weggewys
Die 27-jarige vrou en haar kleuter moes noodgedwonge alleen na hul oorloggeteisterde tuisland terugkeer.
Wolboer kap luukse truimark uit
“Ek sien nie meer ʼn skaap op my plaas nie, ek sien vier truie wat daar rondhardloop.”
Curriebeker: Leeus juig, hartseer vir die WP
Die Leeus se ondersteuners krap steeds kop hoekom dit so lank vir hul span geneem het om op dreef te kom.
Gedagte vir die dag: My herder
Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. (Psalm 23:4)