Twee mans was in die kajuit van die vragmotor vasgekeer.
Alles vir die sleutelwoord "ER24"
Gru-ongeluk met vragmotor eis lewe van vier
Nog agt mense is in die ongeluk beseer, twee van hulle ernstig.
19 beseer toe taxi’s, vragmotor bots
Die passasiers in die taxi’s was op pad van die werk huis toe.
Talle kinders in afsonderlike ongelukke beseer
Die ongelukke het onderskeidelik in Noordwes en Limpopo plaasgevind.
Weerlig tref twee by sokkerveld
Paramedici het twee lewelose jong mans onder ’n boom aangetref.
Nege in groot ongeluk beseer
“Een van die mans was in ʼn motor vasgekeer wat tussen die twee minibustaxi’s ingewig was.”
37 hospitaal toe ná hulle saam eet
Paramedici is na ʼn buurt op die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap ontbied nadat talle mense skielik siek geword het.
Trokdrywer kwaai gebrand toe tenkwa in vlamme opgaan
Die trokdrywer was glo besig om brandstof af te laai toe die tenkwa skielik aan die brand geslaan het.
Vrou dood, verskeie beseer in N12-botsing
’n Eenjarige baba is onder dié wat gedurende die trompop botsing beseer is.
Pasgebore baba dood in dam gevind
Die baba is in die vlak water aangetref.
Vrou beseer toe sy van perd afval
Die vrou is in ʼn ernstige toestand in die middel van die pad aangetref.
Vrou verloor arm in werktuig op plaas
Die vrou het ook ernstige beserings aan haar bekken en een been opgedoen.
Bejaarde dood toe taxi teen motor bots
Twee mense is ook tydens die voorval ernstig beseer.
Kleuter wat byna verdrink, in hospitaal
ʼn Man, vermoedelik die buurman, was besig om kardiopulmonêre resussitasie (KPR) op die seun toe te pas.
Kinders kritiek ná ongeluk
Reddingsdiensbeamptes het die kinders met behulp van lewenskake uit die motors bevry.
Motorfietsryer uit diep kloof gered
Die man is ernstig beseer nadat hy by ʼn krans in Pelgrimsrus afgerol het.
Ongeluk eis baba, ouers
Altesaam 11 mense is ook tydens die ongeluk beseer.
Vyf beseer in botsing in reënweer
Die ongeluk het tussen die Pearl Valley-gholflandgoed en die Drakenstein-gevangenis digby die Paarl plaasgevind.
Man dood toe motor met tenkwa bots
Die tenkwa het glo stilgestaan ten tyde van die voorval.
Man brand erg ná ontploffing in woonstel
’n Bejaarde egpaar het ook matige beserings opgedoen nadat hulle klaarblyklik deur petrolwalms van ʼn kragopwekker oorweldig is.