Die regering se voeteslepery het tot gevolg dat veroordeelde moordenaars en verkragters vrygelaat word sonder die moontlikheid om hulle aan vorige of toekomstige misdade te koppel.
Lees meerAlles vir Maandag 6 September 2021
Oudhoof van NHLS gee haarself oor ná bedrog
“Die NHLS het uiteindelik ʼn bedrag van R113 miljoen aan die verskaffer oorbetaal – dus net meer as R87 miljoen meer as die waarde van die kontrak.”
Man met 349 bankkaarte betrap
Die plaaslike polisie is ontbied toe die man vir die eienaar toegang geweier het tot een van die kamers in sy woonstel.
Renosterstropers gaan lank sit
“Die lang vonnisse in die Skukuza-streekhof stuur ʼn sterk boodskap dat die onwettige stropery van dié ikoniese spesie nie geduld sal word nie.”
Ses sterf in Krugersdorp-ongeluk
Ses insittendes het verkool en minstens vyf persone, insluitend ʼn kind, het ernstige beserings opgedoen.
Woede, verdriet ná moord op melkboer
“Werner se afsterwe laat ʼn groot leemte in die gemeenskap en die landboubedryf in geheel.”
ToekomsVenster: Glans van ’n nuwe dag
Hy is die Gewer van goeie dinge. Selfs al sou die dag nie heeltemal verloop soos jy dit sou wou gehad het nie, is daar steeds rede om Hom te loof en te prys.
Dankie vir die musiek, ABBA!
Al vier lede van ABBA sal digitaal saam met ʼn 10-stuk-orkes te sien wees.
Franse sokkerspeler sterf ná 39 jaar in koma
Die Senegalese boorling is in 1982 vir ’n knieoperasie in die hospitaal opgeneem, maar hy het nooit sy bewussyn herwin nie nadat daar ’n fout met die toediening van sy narkose begaan is.
Nuwe kiesdatum op 20 September bekend
Politieke partye en onafhanklike kandidate sal nou nóg ʼn geleentheid kry om kandidate vir die komende plaaslike verkiesing te registreer.
Hoop, liefde weerklink op nuwe Tuks Camerata-album
“Die album is ʼn viering van die klein glinsteringe van liefde en skoonheid wat in eenvoudige dinge sigbaar is, soos die sterre.”
Heléne Lombard: Van superfeeks na supersjef
“My kombuis is die hart van my huis. As mense by my kom kuier, sit ons nie in die sitkamer nie, ons sit in die kombuis.”
ANC-steun neem af – peiling
Volgens ʼn peiling deur Ipsos blyk dit dat ʼn derde van dié wat kan stem, dit oorweeg om liewer tuis te bly.
Nuwe nasionale park vir Oos-Kaap op pad
Die beplande park sal die bekende Naude Nek-pas insluit wat etlike kilometers deur die suidelike Drakensberge kronkel.
Voortrekkermonument bied naweke gevul met pret
“Ons het piekniek hier kom hou en toe besluit ons wil bydra tot ons erfenis. Dit is toe dat ek met Danie Dreyer [die monument se terreinbestuurder] kontak gemaak het om vas te stel hoe ons hier kan help.”
Nog verdagtes by die Estina-saak gevoeg
Klagtes hou verband met ʼn uitvoerbaarheidstudie waarvoor die Vrystaatse departement van landbou sowat R25 miljoen opgedok het.
Twee uit drie wil entstof kry – studie
Uit diegene wat aangedui het dat hulle onwillig is om teen Covid-19 ingeënt te word, het 29% ʼn gebrek aan vertroue in die entstof as rede aangevoer.
2021 se mullet-koning aangewys
Of jy nou daarmee spot of spog, die mullet – die “business in the front, party in the back”-haarstyl – is meer as net ʼn haarstyl. Vir dié groep is dit ‘n leefstyl.
Was Jordie se ‘skop’ die rooi kaart werd?
“Verkeerde beslissing,” het Kobus Wiese getwiet.
Klein Eon Maree steeds op suurstof
Die drie maande oue babaseuntjie is verlede week in die hospitaal opgeneem nadat hy positief vir die koronavirus getoets het.