Pakistan het 16 lopies van die laaste twee boulbeurte benodig om die reeks te wen.
Lees meerAlles vir Sondag 14 Februarie 2021
Teatermakers, dansers neem STANDpunt in
Die Take-a-STAND-gesprekreeks bied ’n platform aan diverse stemme uit die dans- en teaterbedryf om verskeie uitdagings en sosiale kwessies in die uitvoerende kunste te bespreek.
Ontmoet ons wynboere: Daar word vroeg opgestaan op Akkerdal
Vandag maak Pieter gebruik van grondkartering met ʼn koördinaatnet van 50 by 50 meter, infrarooi foto’s, hommeltuie en ʼn weerstasie wat die windspoed, verdamping, humiditeit, reënval en dag- en nagtemperature meet.
Ons Franse kasteel: Tyd los sy merk
Tyd los sy merk, maar dikwels vertel dit die mooiste storie. In hierdie geval, die storie van ‘n kasteel en die mense wat hom deur die eeue liefgehad het, skryf Sunita McDonald uit Frankryk.
Motshekga sê oor skole
Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het Sondag tydens ‘n perskonferensie oor die stand van gereedheid bevestig dat leerders Maandag terugkeer skool toe, volgens die gewysigde skoolkalender.
’n Sonboord in die Ceresvallei
In die Ceresvallei word daar nou nie net meer met graan en vrugte geboer nie, maar sommer ook met die energie van die son.
Mannetjies Roux en die juweel van die Karoo
Op die rugbyveld was Mannetjies Roux bekend vir sy spoed. Met sy liefdeslewe het hy dalk bietjie stadiger spoed opgetel, maar net soos met die bal onder die arm, geweet waarheen hy op pad is.
Engelse Premierliga: SA rugbyspelers kry maar koud
Die rits Suid-Afrikaanse rugbyspelers wat in die Engelse Premierliga speel, het die afgelope naweek in yskoue weer en op nat velde soms die wind ook van voor gekry.
Klagtes gelê ná byna R500 000 vir waghuisie by skool
ʼn Klag is teen die departement van onderwys in Noordwes aanhangig gemaak vir die betaling van R486 000 vir ʼn waghuisie by ‘n skool.
Kaapse pikkewyne kry nuwe neste
Gegewe die afname van die Boulder-pikkewynkolonie word die kunsmatige nesstrukture as ʼn nuttige bewaringsintervensie beskou.
Sesnasies: Dié keer betaal Skotte die duur prys
Enige rugbyspan se ware kleure kom na vore wanneer hy vanuit die speekwoordelike laaste loopgraaf veg.
PGA-reeks: Spieth droom weer groot
Hy het Saterdag op ʼn windverwaaide Pebble Beach-baan in Kalifornië die voortou in die AT&T Pro Am-toernooi behou toe hy 71 houe in die derde ronde aangeteken het.
100 petroltenkwaens in brand-katastrofe verwoes
Minstens 100 olie- en gastenkwaens is in ʼn ‘katastrofiese brand’ verwoes op Afghanistan se grootse handelskruising met Iran.
Duisende sê ‘nee’ vir Netflix, Showmax-lisensies
“Dit is buitensporig dat Suid-Afrikaners geld moet betaal vir ‘uitsaaidienste’ – of hulle dit nou op ʼn televisie, ʼn rekenaar of ʼn tabletrekenaar kyk.”
Só vier mense reg oor die wêreld die liefde
Die Finse dorpie Sonkarjavi hou jaarlikse vroudra-kompetisies. Deelnemers moet jaarliks hul vroue oor hul skouers gooi en in ʼn reeks uitdagings by dié geleentheid deelneem.
Veels geluk, Rand!
Terwyl meeste paartjies vandag Valentynsdag vier, vier geskiedkundiges die 60ste herdenking van die instelling van die rand as Suid-Afrika se geldeenheid.
Talle beseer in aardbewing naby Japan
Dit volg sowat ʼn dekade ná ʼn verwoestende aardbewing, tsoenami en kernramp op 11 Maart 2011.
Dringende afsonderingsperiode in Auckland ingestel
“Die afsonderingsperiode is net ingeval dit een van die Covid-19-variante is wat meer oordraagbaar is en ons met ʼn hoë graad van versigtigheid moet optree.”
17 vermeende onwettige myners in Orkney aangekeer
Sewentien verdagtes is Vrydag in Orkney, Noordwes in hegtenis geneem oor beweerde onwettige mynbouaktiwiteit.
Paia-aansoek ingedien vir ANC-kaderontplooiing-vergaderings
“Kaderontplooiing oortree artikel 197 (3) en die reg tot gelykheid, omdat dit uitdruklik lede van die ANC bevoordeel in aanstellings van noodsaaklike staatsdiensposisies.”