ʼn Nuwe organisasie wil seker maak dié kosbare skatte bly vir hul nageslagte bewaar.
Lees meerAlles vir Maandag 11 Maart 2024
Groot kommer oor krisis in Haïti
Gewapende groepe wat reeds ’n groot deel van Port-au-Prince beheer, het die afgelope dae verwoesting ontketen in hul pogings om premier Ariel Henry te verdryf.
Dronk bestuurders in Kaapstad wek kommer
“Hierdie getalle is kommerwekkend, veral soos ons Paasnaweek nader, wat gewoonlik van die gevaarlikste tye op ons paaie uitmaak.”
Vyf vermiste skiërs dood gevind
Die groep skiërs, tussen 21 en 58 jaar oud, het nooit by hul bestemming opgedaag nie. Die groep sluit vyf lede van dieselfde gesin in.
Nuwe heining moet rondloper-olifante keer
’n Grensheining tussen hierdie gebiede sal bewegingsvryheid van olifante verhoed.
Luister: Wonder jy nog oor vuurwapeneienaarskap?
Ian Cameron, ʼn gemeenskapsveiligheidsaktivis, verduidelik waarom hy meen ʼn gemeenskap wat opgelei is om vuurwapens wettig te hanteer ʼn werklike verskil kan maak in ʼn land soos Suid-Afrika wat stoei met hoë misdaadsyfers.
NWU-student ‘gekasty oor hy opstaan vir wat hy glo’
“Ons vertrou egter dat die onafhanklike voorsitter van die dissiplinêre verhoor objektief na elke faset van Christie se saak sal kyk en ook Christie se grondwetlike reg tot vryheid van uitdrukking sal oorweeg.”
ToekomsVenster: Om ’n gawe van onderskeiding te ontwikkel
Die vraag aan die einde van die dag lyk my is: is ons regtig met die Here se werk besig?
Brendan se Namibsroos praat oor liefde vir mense, avontuur
Katja verwys na haarself as ʼn liefdevolle mens met ʼn passie vir mense, en om ʼn huis met ʼn klomp ander vroue te deel, was beslis so reg in haar kraal.
Talle beseer toe Boeing skielik skud, mense ‘rondslinger’
“Almal op die vliegtuig het geskree. Die vliegtuig se neus het begin duik en ek het gedink, ‘oukei, dis die einde’,” het een passasier gesê.
Luister: Pretoria-fees is die plek waar jy wil wees
Skud jou vere reg om hierdie skoolvakansie vier dae lank skou te hou soos in die ou dae. Vanjaar se Pretoria-fees het uitstallers te kus en te keur: van proteas, landbou, huis- en tuinbenodighede tot motors en alles oor die buitelewe.
Geen borgtog vir twee ná ‘onwettige jagters’ verdwyn
’n Boer en sy plaasvoorman van Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat twee mans wat op die plaas gejag het, verdwyn het.
MRK ondersoek plasing van leerders in Gauteng
Die Menseregtekommissie is bewus van ʼn “groot getal” ongeplaaste leerders in verskeie onderwysdistrikte in Gauteng.
Meer oor Kuga-plaasvervanger bekend
Die nuwe Ford Territory sal eersdaags in Suid-Afrika beskikbaar wees.
Duisende in Wes-Kaap doen aansoek vir 2025
Amper 8 000 ouers het Maandagoggend aansoek gedoen om hul kinders volgende jaar in ʼn skool in die Wes-Kaap te plaas.
Prinses Kate sê self jammer vir foto-flater
“Nes baie ander amateurfotograwe, eksperimenteer ek af en toe met fotoredigering.”
El Niño plaas verdere druk op voedselsekerheid
Graanproduksie in suider-Afrika sal na verwagting vanjaar afneem.
Ramaphosa vertrou OVK, ondanks lek van inligting
Die Suid-Afrikaanse Inligtingsreguleerder ondersoek die voorval om te bepaal of die OVK sy verpligtinge as verantwoordelike party ingevolge POPIA nagekom het.
Sepiegids: Tracy word opgeneem in ‘Binnelanders’; Ty tree vreemd op in ‘Suidooster’
In “Diepe Waters” vermoed Gys dat Zelda ander planne in die mou voer met Tshepo, terwyl Yvette in trane is wanneer Nicolene nuus met haar in “Arendsvlei” deel.
Wen: Fijnwyn-fees skop jaar met vonkelwyn af
Hoewel die fokus op vonkelwyn is, sal daar ook rooi, wit en rosé wyne op die dag geproe kan word.