Hierdie jaar se Pretoria-fees beloof om iets vir elke lid van die gesin te bied. As jy dus nog kopkrap oor hoe jy almal gaan besig hou oor die langnaweek, is dit dié fees waar jy wil wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria-fees"
Luister: Pretoria-fees is die plek waar jy wil wees
Skud jou vere reg om hierdie skoolvakansie vier dae lank skou te hou soos in die ou dae. Vanjaar se Pretoria-fees het uitstallers te kus en te keur: van proteas, landbou, huis- en tuinbenodighede tot motors en alles oor die buitelewe.