Elk van die vier deelnemers is in ʼn span saam met ʼn sportheld wat hulle help om deur verskeie uitdagings en hindernisse te beweeg tot een van die uitdagers wegry met ʼn splinternuwe Toyota Fortuner.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Toyota Fortuner Challenge"
Daag jouself uit en wen ʼn Toyota Fortuner
ʼn Gelukkige Maroela Media-leser sal een van vier finaliste wees om ʼn 25%-kans te staan om ʼn splinternuwe Toyota Fortuner te wen.