Die vakansiehuis was nie geregistreer nie en daar is nie aan brandveiligheidstandaarde voldoen om gaste te huisves nie, aldus plaaslike beamptes.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Augustus 2023
Gevangenes geskuif ná oproer by Limpopo-tronk
Gevangenes voer aan hulle is gemartel en aangerand deur tronkbewaarders.
Skoliere sterf toe wegsleepvoertuig hulle tref
Die bestuurder van ʼn platbak-wegsleepvoertuig het na bewering beheer verloor oor die voertuig en vier kinders getref wat skool toe gestap het.
Lichtenburg: Eskom se besluit is ‘immoreel, ongrondwetlik’
“Nie almal het geld vir sonkragpanele, kragopwekkers of wisselrigters nie. Ons is almal al moedeloos verby.”
ANC verwelkom besluit oor Zuma
“Met ʼn besettingskoers van 147% en 47% oorbevolking, is hierdie ʼn rasionele manier om oorbevolking te hanteer.”
Steenhuisen oor Zuma-besluit: Ramaphosa is sonder ruggraat
“Beteken dit nou as jy ’n ANC-lidmaatskap in jou sak het, het jy ’n ‘kom gratis uit die tronk-kaartjie’?” wou Steenhuisen Vrydag weet.
ToekomsVenster: Gaan maak eers vrede
Kom ons oefen om te sê dat ons jammer is. Kom ons oefen om te vergewe en vergifnis te ontvang.
Klassieke musiekfees in Klein Karoo bekoor
Klassieke musiek het vroeër vandeesmaand deur die Klein Karoo-dorpie, Oudtshoorn, gevloei en mense bekoor wat die Klein Karoo Klassique-musiekfees bygewoon het.
Onderwysamptenaar in oprit doodgeskiet
Mbhalati is ongeveer agt keer geskiet en was steeds in sy voertuig met paramedici se aankoms op die toneel.
Nog een gevonnis ná Dendron-plaasaanval
“Die regter kon geen versagtende omstandighede vir die beskuldigde vind nie. Hy het geen berou getoon nie en het drie vorige veroordelings teen hom.”
Finansieringsmodelle vir sonkrag by jou huis of onderneming
Nuwe elektrisiteitstariewe en nuwe beurtkragprojeksies maak die opsie om na sonkrag as ʼn alternatief te kyk, soveel meer aantreklik.
Rugbyspeler verruil tokse vir mikrofoon ná depressiestryd
“Op 23 was my rugbyloopbaan daarmee heen en het ek besluit dat ek nie so kan aangaan nie, dat ek nie na dwelms en alkohol moet gryp as dinge moeilik raak nie.”
Boerneef en Kie se gedigte by Aardklop aangebied
“Ek dink regtig enigiemand wat lief is vir gedigte sal dit geniet om hierdie produksie met woordkuns en musiek te kyk.”
Só lui slotbetoë in Dickason-saak
Die getuienis van die staat en die verdediging in Lauren Dickason se moordverhoor is Vrydag ná vier weke klaar en albei kante het hul sake formeel afgehandel.
Prieska-veeboer aangewys as klimaatslim-ambassadeur
Sy kennis van sy veld en veral sy droogtestrategieë het ʼn blywende indruk gelaat en is vir seker kennis waarby ander produsente kan baat vind.
Verdryf die koue met ʼn VlakVark Kaggel
VlakVark is ʼn nuwe, unieke binnebrandstoof wat in die Suid-Afrikaanse mark vrygestel is.
Gedig: Saam
Werner Wehmeyer skryf in sy gedig “Saam”: “Saam met jou trap ek spore verby die son.”
Fossiel byna 30 jaar later geïdentifiseer
’n Raaiselagtige fossiel wat ’n Australiese hoenderboer per toeval in die middel van die 1990’s opgegrawe het, is na jarelange bestudering uiteindelik deur wetenskaplikes geïdentifiseer.
Al jou vrae oor hernubare energie beantwoord
Hierdie unieke platform is al vir meer as 10 jaar aan die gang en spog tans met meer as 24 000 lede.
Koos van der Merwe met liedjiebord vereer
“Elke onthulling is ʼn getuienis van die lewenskrag van ons taal, kultuur, en ʼn diep liefde wat ons sangers en kunstenaars vir hierdie taal het.”