“Sy het baie stories om te vertel.”
Lees meerAlles vir Woensdag 17 Mei 2023
Agt sterf tydens oorstromings in Italië
Ongeveer 50 cm (20 duim) reën het binne 36 uur in Forli, Cesena en Ravenna geval – sowat die helfte van die normale jaarlikse reënval.
Goeie nuus vir ‘Covid-19-misdadigers’
Duisende normaalgesproke wetsgehoorsame burgers is in hegtenis geneem vir geringe oortredings volgens die bepalings van die Covid-19-rampbestuurswet en -regulasies.
Harry, Meghan in ‘byna katastrofiese’ jaagtog
“Alhoewel ʼn openbare figuur belangstelling uitlok van die publiek moet dit nooit ten koste van enigiemand se veiligheid wees nie.”
N1 in Vrystaat weer oop vir motoriste
Die N1 en R70 in die Vrystaat is weer oop vir motoriste ná rommel, buitebande en klippe uit die paaie verwyder is.
Akademia maak plan met dreigende tekort aan onderwysleiers
“Akademiese instellings, soos Akademia, wat onderwysers oplei, bemagtig hulle studente om te bou aan die legkaart wat aan die professie substansie gee.”
Topgehalte klassieke musiek dié week by Atterbury te hoor
“Ons doel met hierdie fees is om ʼn diverse musiekprogram aan te bied wat ʼn wye groep mense sal geniet.”
Man bly agter tralies ná moord op plaas
Armand Opperman het Woensdag in die Smithfield-landdroshof verskyn in verband met die moord op Lance Arthur da Silva.
DA looi Gordhan oor eie aanspreeklikheid
“Die kultuur van ontwyking word versterk deur die onmiskenbare verband tussen die sistemiese korrupsie binne die ANC en strukturele korrupsie binne Eskom.”
Probleme by Unisa kom al jare lank
“Die ondersoek het die onstabiliteit by die instelling aan die lig gebring, wat gekenmerk word deur ʼn kultuur van vrees, intimidasie en afknouery, gevalle van wanadministrasie, finansiële ongerymdhede en akademiese wanpraktyke.”
81-jarige Martha Stewart nou ook ‘Sports Illustrated’-model
Die glanspersoonlikheid, Martha Stewart, het ’n nuwe titel wat nou agter haar naam pryk: voorbladmodel.
ToekomsVenster: Wat doen jy om emosioneel gesond te bly?
Die vraag is, wat ons doen om emosioneel gesond te bly? Op watter wyse word ons siel-dimensie versorg?
Erge oorstromings beteken F1-aksie is van baan
“Dit is tragies om te sien wat in Imola en die omgewing van Emilia-Romagna gebeur. Die slagoffers van die erge vloede en hul familielede is beslis in my gebede,” het Stefano Domenicali gesê.
Gordhan kasty De Ruyter: ‘Alwetend, narsisties, melodramaties’
Pravin Gordhan sê hy het nie André de Ruyter se boek gelees nie. Die minister het ook nie Woensdag die indruk geskep dat hy die boek gáán lees nie.
Tekort aan entstof kan tot leë winkelrakke lei
Die voortslepende tekort aan entstowwe vir vee en die produksie-uitdagings wat daarmee gepaard gaan, lei daartoe dat entstowwe weer ten duurste elders aangekoop moet word, wat die land nog verder gaan lamlê.
Gemeenskap rou ná Joubertina-sakeman verdrink
Die sakeman se liggaam is Dinsdag in die see by St. Francisbaai aangetref ná berigte van ’n bootongeluk.
Staat wil borgtogaansoek stuit van raadslid wat glo verkrag
Nog aanklagte kan moontlik teen die raadslid aanhangig gemaak word.
Hofaansoek vra deursigtigheid oor geld vir politieke partye
“Verraderlike invloed van groot korporasies en welgestelde individue is ’n bedreiging vir demokrasie. Dit skep ook ruimte vir korrupsie om verder uit te kring.”
KZN-vrou word glo in lykshuis-yskas wakker
Dit is die tweede keer dat só iets in dié hospitaal plaasgevind het.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee
Wiele2Wiele het die bekendstelling van Jeep se nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee bygewoon. Hulle gaan ry met Hyundai se i30 N warm-luikrug en bespaar brandstof met Toyota se Corolla Hatch Hybrid.