Waar siektes egter voortdurend voorkom, is dit raadsaam om voorkomend eerder as reaktief daarteen te spuit.
Alles vir Woensdag 17 Mei 2023
Jong Laevelder nou Haai-gelukbringer ná emosionele oomblik
Terwyl die Haaie hul oorwinning op die Mbombela-stadion vier, het die televisiekameras oor die toeskouers geflits en vir ʼn rukkie by ʼn jong ondersteuner stilgestaan wat kwalik sy vreugde kon beteuel.
Dorp rig heinings op om selfiejagters af te skrik
Tydelike houtheinings is opgerig om die “Frozen”-uitsig gedeeltelik te versper.
Lewenslank ná dubbelmoord op bejaarde winkeliers
Twee klante het destyds op die egpaar se liggame in hul kafee afgekom nadat hulle deur ʼn venster geloer het toe die kafee ná 08:00 steeds nie oop was nie.
Gordhan swyg oor name van hoës: ‘Gaan vra vir De Ruyter’
Pravin Gordhan wou ook nie die name noem van die hooggeplaaste politici wat glo by die plundering van Eskom betrek word toe hy Woensdag voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verskyn het nie.
Beursies kry dalk blaaskans by brandstofpomp
Die Outomobiel-Assosiasie (AA) is vol vertroue dat “aansienlike dalings in brandstofpryse” in Junie op pad is.
Unisa-verslag: R285 000 vir gordyne, peperduur motor vir visekanselier
Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) het meer as R285 000 op gordyne bestee vir sy visekanselier se ampswoning sowel as R8 000 om iemand te leer om ʼn stofsuier te gebruik te midde van ʼn magdom probleme weens ondoeltreffendheid, nie-nakoming, ʼn toksiese kultuur en twyfelagtige besluite.
Vermiste Vrystater veilig
“Ek het in die nagte wakker gelê en vrae oor my broer het deur my kop gemaal. Is hy warm toegemaak? Het hy kos? Lê hy dalk in die veld?”
Swiatek sit haar Rybakina-tweestryd voort
“Ek gaan die komende wedstryd net soos enige ander kragmeting benader. Dit help nie om oor ons vorige tweestryde te praat nie – dit was immers op harde bane.”
Karpowership: ‘Kontrak vir twee dekades mos nie noodkrag’
Sommige kenners sê dit lyk of die regering reeds besluit het om die kragkrisis as verskoning te gebruik om ʼn peperduur Karpowership-kontrak van 20 jaar op Suid-Afrikaners af te dwing.
Kommissie waarsku teen dié meubelmaatskappy
Die maatskappy sê egter alle bewerings teen hom is vals, en dat hy bloot logistieke probleme het.
SA ‘speel Russiese roulette’ met handelsvennote
Rolspelers in die landboubedryf vrees dat dié bedryf die Amerikaners se ongelukkigheid oor die beweerde wapentransaksie gaan moet ontgeld.
Versoeter by jou tee? WGO waarsku oor gevare
Hoe gesond hierdie plaasvervangers werklik is, is al lank reeds ʼn omstrede saak.
‘Skynheilig’– Russiese ambassade kap na Brigety
Die Russiese ambassade in Suid-Afrika sê die Lady R het nié in Desember via Rusland na Suid-Afrika gevaar nie en was sedertdien nog nie weer in Rusland nie.
Net een letter kan ʼn groot verskil maak
Die Tsonga vir Reserwebank het van Banginkulu na Bangikulu (sonder die n) verander en nou is daar van die sprekers wat ongelukkig daaroor voel.
Kapenaars hou ogie oor speeloppervlak
Die Curriebeker-wedstryd tussen die Westelike Provinsie en die Pumas sal nou op die Athlone-stadion gespeel word.
Gedig: Tussen eenvoudige letters
“Maar die hogere tale los ek vir die boeke eenvoud leef mos hier tussen my en jou.”
Pampoenkraal-getuie se verklaring ‘verdwyn’
Adv. Jaap Cilliers het aangevoer dat Eric Hlatswayo se getuienis verskil van sy verklaring aan die polisie.
Vier van SA spook sake uit in PGA-toernooi
Christiaan Bezuidenhout, Dean Burmester en Thriston Lawrence is in die PGA-veld danksy hul ranglysposisies, terwyl Ockie Strydom as die Sonskynreeks se verdienstelyswenner sy plek verdien het.
Resep: Komkommerslaai
’n Kraakvars komkommerslaai is nie te versmaai nie.