“Die Haaie het my deel van die span laat voel; amper soos ʼn klein boetie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Haaie-rugbyspan"
Jong Laevelder nou Haai-gelukbringer ná emosionele oomblik
Terwyl die Haaie hul oorwinning op die Mbombela-stadion vier, het die televisiekameras oor die toeskouers geflits en vir ʼn rukkie by ʼn jong ondersteuner stilgestaan wat kwalik sy vreugde kon beteuel.