Wiele2Wiele gesels oor nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele het die bekendstelling van Jeep se nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee bygewoon. Hulle gaan ry met Hyundai se i30 N warm-luikrug en bespaar brandstof met Toyota se Corolla Hatch Hybrid. Hulle gesels ook met Jamie Surkont, oor hoe sy passie gelei het tot die ontstaan van get\Worth. Vir 2Wiele, kuier Clinton Pienaar van KTM Kaapstad in die ateljee.

Hierdie week glimlag Carl breed oor Jeep se nuwe Grand Cherokee 5-sitplek. Ons gaan ry met ‘n warm-luikrug – Hyundai se i30 N en dit is ook tyd vir brandstof bespaar, met Toyota se Corolla Hatch Hybrid. Nicol gesels met Jamie Surkont oor hoe sy passie gelei het tot die ontstaan van getWorth en vir #2Wiele, kuier Clinton Pienaar van KTM Kaapstad in die ateljee. *KTM Kaapstad is tans by die Nampo Oesdag in Bothaville – gaan loer gerus by Clinton in – stalletjie A6a.*Jeep's new Grand Cherokee 5-seater brings a big smile on Carl’s face. We drive a hot hatch – Hyundai's i30 N and it's also time to save fuel with Toyota's Corolla Hatch Hybrid. Nicol talks to Jamie Surkont about how his passion started getWorth and for #2Wiele, Clinton Pienaar from KTM Cape Town visits the studio. *KTM Cape Town is currently at the Nampo Harvest Day in Bothaville – feel free to pop in and say hallo to Clinton – stall A6a.*Jeep South Africa #JeepGrandCherokee #GrandCherokee #JeepLifeHyundai South Africa #Hyundaii30N #i30NToyota SA #ToyotaCorollaHatch #CorollaHatch #CorollaHatchHybrid #HyundaiNgetWorth www.getworth.co.zaKTM Cape Town https://ktmcapetown.co.za ???? #JeepSA #RobTill #HyundaiSA #ToyotaSA getWorth: Video: Iseecreative – Video & Design Photo: #getworthsa#KTMCapeTown #ClintonPienaarMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm RADIO GAMKALAND RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, May 17, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.