Luister: Soek eers na waarheid

Lizette Volkwyn. (Foto: Willem Botha)

As mense hoor Lizette Volkwyn is ʼn menslike leuenverklikker, dink hulle dadelik sy is daar om leuenaars uit te vang. Volkwyn soek egter eerder na die waarheid as sy in haar professionele hoedanigheid met iemand gesels.

Sy het in die sewende episode van haar podsendingreeks oor leuens op Maroela Media verduidelik hoe ʼn mens die leuen kan opspoor deur die waarheid te gebruik.

Luister boaan hierdie teks na Volkwyn se raad oor leuenverklikking.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.