Van 141/2 na 218 almal uit. Die Protea-kolwers het weer gesukkel om die mas op te kom in ʼn lopiejaagtog.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Desember 2023
Kyk: Kersfees-wonderwerk toe Danville-gesin nuwe huis kry
Dorthea (Thea) Neethling (71) van Danville in die weste van Pretoria het ná meer as drie jaar weer ʼn dak oor haar kop, ʼn gerieflike bed om in te slaap en warm lopende water.
Donker Kersfees wink vir Lichtenburg en kie
ʼn Kennisgewing aan die Noordwes-premier bepaal dat die krag 10:00 Vrydag afgeskakel sal word weens die distriksmunisipaliteit se enorme kragskuld.
Pa, seun se as tydens rooftog gebuit
“Die verdagtes kon my hele huis leegsteel. Hulle kon alles vat wat hulle wou hê – nét nie die enigste tasbare bewys dat my man en kind geleef het nie.”
Curran in die sop ná hy skeidsregter ‘intimideer’
“ʼn Mens kan duidelik in die beeldmateriaal sien hoe Curran beduie dat die skeidsregter uit sy pad moet beweeg.”
Geen hulp aan kommersiële boere ‘skokkend’
TLU SA het gevolglik ʼn versoek aan die regering gerig om landbou te bemagtig om selfvoorsienend te wees, deur ʼn vergunning om in goeie jare wins belastingvry te kan spaar.
Bekostigbaarste hibriede voertuie in SA
Hibriede motors raak, met goeie rede, ook al hoe gewilder in Suid-Afrika.
Ligte bly dalk aan vir Kersfees
Dit sal egter net tydelike verligting wees, het dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit, Donderdag gewaarsku.
Gemeenskap skep sensoriese lushof vir demensie-pasiënte
“Ons wil die pasiënte die mooi van die natuur laat sien en hul terugvat na vergete herinneringe. Ons weier om hulle agter geslote deure te hou en van hul laaste bietjie menswees te ontneem.”
Vyf heerlike resepte vir jou Kersfeestafel
Kry hier ʼn paar lekker idees vir geregte wat dié Kersfees op jou etenstafel gaan pryk.
Geskorste Halep vrees oor loopbaan
“Dit kan die einde van my loopbaan beteken. As dit vir iets is wat ek nie gedoen het nie en boonop ook nie my skuld is nie, sal dit selfs meer katastrofies wees.”
Amcu by departement van arbeid verkla oor Gold One-drama
“Ons gaan nie toelaat dat ons lede of enige ander werker as gyselaar aangehou word of slagoffer is van ʼn ander vakbond se optrede nie.”
9-jarige oorleef kopskoot tydens rooftog
Die 9-jarige seun se ouer broer (12) sê hy het ʼn geraas gehoor, waarna ʼn skoot geklap het.
NSRI spook ure om talle bote by Harties te bevry
Die NSRI moes juis die afgelope naweek spartel om 30 ontspanningsbote, wat in die hiasintmatte verstrengel geraak het, te hulp te snel.
Dupont is honger vir Olimpiese sukses
“Wanneer ʼn mens in een kompetisie verloor, wil jy iets anders doen om weer te wen.”
‘Ongekende druk’ soos Kaapse brande woed
Die brand in Simonstad in steeds nie geblus nie en meer as 200 brandbestryders is tans hier ontplooi.
Onderhandelinge met Oekraïne, Moldawië as toekomstige EU-lede
Dit het gevolg na lang en taai onderhandelinge tussen die bestaande lede van die EU, wat eenstemmigheid oor nuwe lede moet bereik.
Luister: Hedendaagse ‘Viking’ help mans met geestesgesondheid
Cobus “die Viking” Visser, het sy lewe daaraan gewy om mense, veral mans, met onder meer geestesgesondheidskwessies te help.
Reeks op spel in warm Paarl
Die gelol is dat ʼn mens deesdae nie eintlik weet wat om van die Proteas te verwag nie: Gaan hulle vir 116 lopies uitgehaal word, of gaan hulle in moeilike toestande sterk staan om die wenlopies te slaan?
Kat ná 10 jaar met eienaars herenig: ‘Kersfees-wonderwerk’
“Hy het ʼn paar letsels op sy lyfie, dit lyk of sy tone gebreek was en daar is snye in sy ore. Hy wankel ʼn bietjie wanneer hy loop en staan soms in die vreemdste posisie. Hy trek ʼn bietjie terug as ek opstaan, en fokus gedurig op my voete asof hy ʼn skop verwag,” sê Swart.