“Dit is ʼn vorige besering wat hy waarskynlik by die Wêreldbeker vererger het want ná die toernooi het hy ʼn paar spesialiste kom sien.”
Alles vir Donderdag 21 Desember 2023
Bedingingsraad beslis in Tshwane-metro se guns
By verstryking van hul kontrak het die werkers daarop aangedring om as permanente werknemers by die metro aangestel te word.
‘Nuwe dorp, nuwe man, nuwe uitdagings’ vir Ansu
ʼn Jaar gelede het Ansu van der Sluys ʼn ander huis, ʼn ander werk en ʼn ander van gehad. Vandag is sy ʼn sakevrou wat ʼn maand gelede die deure van haar eie binnenshuise versiering- onderneming, Hello Huys, geopen het.
Gedagte vir die dag: Alles deel van die reis
“Soos ʼn fontein met vars, helder water ʼn dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom” (Jesaja 12:3-4).