Soorte resepte:

Vyf heerlike resepte vir jou Kersfeestafel

Daar is min dinge wat Suid-Afrikaners sonder kos vier, en in die Kersseisoen, eet ons omtrent dubbeld soveel as normaalweg.

Kry hier ʼn paar lekker idees vir geregte wat dié Kersfees op jou etenstafel gaan pryk.

Vrugtekoek

Hetsy jy dit haat of gek is daaroor, vrugtekoek is ʼn Kersfeesgunsteling wat beslis ʼn welkome toevoeging tot jou Kersfeesspyskaart gaan wees.

Foto ter illustrasie. (Foto: Pixabay)

Kry die volledige resep hier.

Skaapboud met gebraaide aartappels

Hierdie tradisionele vleisgereg sal jou gaste se monde omtrent laat water.

Tradisionele skaapboud met gebraaide aartappels. (Foto: Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier.

Aartappelslaai

Wat is Kersfees dan sonder ʼn lekker aartappelslaaitjie?

Aartappelslaai (Foto: Lapa uitgewer)

Kry die volledige resep hier.

Koekstruif

Sluit jou Kersmaal met hierdie heerlike Kersfeesgunsteling af.

Sitruskoekstruif (Foto: Lapa-uitgewers)

Kry die volledige resep hier.

Malvapoeding

Indien jy in die bui vir ʼn verruklike warmpoeding is, maak gerus hierdie malvapoeding.

Malvapoeding (Foto: Lapa-uitgewers)

Kry die volledige resep hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.