“Dit gaan oor die bou van veerkragtige gemeenskappe wat nie net in staat is om hul eie behoeftes te voorsien nie, maar ook om mekaar in tye van nood te ondersteun.’’
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "selfdoen"
Dié ‘wonderwerk’ sproei klaarblyklik stof se grootste vyand
Whitney White se selfdoenresep om stof uit te skakel is al meer as 2,2 miljoen keer op TikTok gekyk.
Kyk! Rocker Rod Stewart vul self slaggate
Die musieklegende sal met sy selfdoenbenadering moontlik heel tuis in Suid-Afrika voel.
16-jarige kom met regrukplan vir parkie
Reuben se planne met die park gaan ook nie nou net hier eindig nie. Hy het reeds besluit om ʼn komitee te stig wat kan help om die park behoorlik te onderhou.
Geskenkidees vir Kersfees: Knopehangers
Hierdie kleurryke versierings is ideale geskenkies vir die feesgety. Hang dit aan die Kersboom of voor ’n venster om in die sonlig te glinster.
[Foto’s] Maak só ʼn rugsak uit ʼn broek
Maak só sommer self ’n bruikbare rugsak uit ’n ou broek wat sy doel meer as goed genoeg sal dien.
Selfdoen is beter as niksdoen!
Misdaad, korrupsie, wanbestuur en die miskenning van minderheidsregte is maar ’n paar van die sake wat ʼn mens in jou gedagtes oproep as jy oor die bedreigings nadink wat ons tans in die land moet trotseer. Na my mening is daar egter ’n baie groter bedreiging wat nie só voor die hand liggend is nie, naamlik apatie en niksdoen.
Die toekoms en betrokke onbetrokkenheid
Op 10 Oktober het die Solidariteit Beweging ʼn opvolgberaad gehou wat voortgebou het op die krisisberaad van vroeër vanjaar. Die gedagte was om met werkbare voorstelle en planne vorendag te kom om die posisie van Afrikaans, en spesifiek die Afrikaner, tot ten minste 2020 aan te spreek.
Nederlanders verkies ook om eerder self te doen
Solidariteit se “Plan B”, ʼn private inisiatief om ʼn lewensvatbare kulturele en sosiaal-ekonomiese ruimte vir Afrikaners en ander Afrikaanssprekendes te skep, het nogal ʼn klomp stof opgeskop.
Oplossing vir SA se probleme is in selfdoen
Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting gaan nakom nie.
Die reg van ʼn gemeenskap om self te besluit
Ons moet aanvaar die staat gaan verswak en ons antwoord daarop moet die politiek van self wees. Soos wat die staat verswak, sal die private en burgerlike wêreld versterk en waarvoor ons moet veg, is vir die reg om te kan self.
Video: Is die battery pap?
Dit is gewoonlik ‘n groot frustrasie wanneer jy op ‘n paar los batterye in ‘n laai afkom en nie weet watter van die batterye pap is nie. Suzelle wys jou in dié video ‘n baie eenvoudige en handige wenk.
Video: Boer maak ‘n plan!
‘n Vrou van Somerset-Wes se “doen-dit-self”-video’s op YouTube is baie gewild. Sy wys jou onder andere hoe om maklik donsies van ‘n trui af te haal, hoe om ‘n tweepuntprop te vervang of selfs hoe om ‘n eier te kook.