As Abrahams of die NVG nie hierop ag slaan nie sal Casac vir ʼn interdik aansoek doen en ʼn persoonlike kostebevel teen hom bring.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Desember 2017
Saak verander ná Alexandria-boer se wrede aanval
“Ons versoek die publiek om steeds die polisie te skakel as hulle enige inligting oor die saak het.”
DA-raadslid loop deur oor FB-uitlating
“Jy kan hulle nie educate nie want hulle vloek jou en gang up en maak nog erger geraas om ʼn mens te tart…”
Jong man se lyk op snelweg gekry
“Verskeie voertuie het die man getref.”
Vermiste baba se lykie naby slagpale gevind
Die liggaam van ʼn nege maande oue babadogtertjie wat die naweek deur ʼn aanvaller van haar doofstom ma gesteel is, is naby die slagpale in Parys in die Vrystaat gevind.
ToekomsVenster: Die herbergier se koninklike gas
As die herbergier maar net geweet het!
Gemeenskap gryp in ná jong man malaria kry
“Hy het by die deur inmekaargesak en ons kon sien dis baie erger as wat ons gedink het.”
Die wêreld in foto’s – 20 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Toets: geen kanse word met Faf se besering gewaag
Die onsekerheid oor die besering van die Proteas se kaptein Faf du Plessis duur voort.
‘Besoeker’ van buite sonnestelsel net ruimterots
Die besoeker van 400 m lank, Oumuamua, se sigaarvorm het wetenskaplikes onder die indruk gebring dat die besoeker moontlik ’n ruimteskip kan wees.
Video: Singende peuter maak vriende op strand
“Daar was dadelik ʼn vriendskapsgevoel.”
AfriForum maak harte bly dié Kersfees
“Ons wil net vreugde versprei en mense aanmoedig om iets vir minderbevoorregtes te gee.”
Blitsbokke bo, Bokke feitlik onder op 2017 se ‘ranglys’
Nuwejaarsdag is die dag waarop al die mooi ondernemings en verwagtinge vir die komende jaar begin, net om maar mettertyd te vervaag en te verdwyn.
Africa Check se geloofwaardigheidskrisis
Om onakkurate statistieke in die openbaar te gebruik, kan katastrofies wees vir ’n persoon of organisasie se geloofwaardigheid. Ongelukkig is dit duidelik dat almal nie ewe bekommerd daaroor is nie.
Gee AfriForum om oor die regte plaasmoordstatistieke?
Dat boere beslis slagoffers van uiters gewelddadige aanvalle is, word nie betwyfel nie. Wat wel betwyfel word, is hulle risiko vir moord in verhouding tot die gemiddelde Suid-Afrikaner.
Nog ʼn verdagte vas ná Mooinooi-vroue se verdwyning
“Kom ons staan saam vir Joey en Anisha en elke ander slagoffer van misdaad in Suid-Afrika.”
Moordsake ondersoek ná vier gesinslede doodbrand
Pat Symcox, legendariese oud-Protea-speler, het sy skok en hartseer uitgespreek nadat hy en sy vrou die voorval aanskou het.
Geskenkidees vir Kersfees: Knopehangers
Hierdie kleurryke versierings is ideale geskenkies vir die feesgety. Hang dit aan die Kersboom of voor ’n venster om in die sonlig te glinster.
Op reis deur Europa: Temple le Protestant
Toe die diens begin met die orrelspel is dit asof ons terug verplaas is na ‘n gereformeerde erediens in Suid-Afrika. Ons ken selfs van die wysies van die Psalms, en alhoewel alles in Frans is, kan ons saam neurie, skryf Thomas Dreyer.
Bok en Hanna se seuntjie word een
Dit is die eerste keer dat dié paartjie hul seuntjie se naam bekend maak en ʼn foto van hom deel.