Eskom sê 13 921 MW is tans weens onbeplande onderbrekings onbeskikbaar.
Lees meerAlles vir Vrydag 1 Maart 2024
Byeboer desperaat om gesteelde byekorwe op te spoor
Kobus Schmidt het ʼn verlies van minstens R300 000 gely. Sy byekorwe was boonop gereed vir bestuiwing op saadsonneblomme.
Kind ernstig beseer in ongeluk op N4
In ʼn afsonderlike voorval is die bestuurder van ʼn BMW X5 Vrydagmiddag op die N4 naby Schoemanskloof in hegtenis geneem nadat hy die spoedgrens met 90 km/h oorskry het.
‘Geen student sterf’ tydens NWU-betoging
Volgens die universiteit is twee studente glo deur ʼn motor raakgery en vir mediese evaluering gestuur. Niemand is egter dood of ernstig beseer nie.
TikTokker hét geteister; moet video’s verwyder
Njabulo Madlanga het verlede jaar beweer dat Reece Lopes (20), Milan Kruijer (20) en Jude Fraser-Grant (21) “aapgeluide” gemaak het in ʼn ry by die Gold Reef City-pretpark.
Parlement aanvaar wysigings op outeursreg ondanks besware
“Dit bly vir ons ʼn saak van erns om, in belang van ons lede en die groter Suid-Afrikaanse boekbedryf, die stem van skrywers te laat opklink hieroor.”
Leon Gropp nou beskermheer van dié kinderhuise
“Hy is ongelooflik talentvol en sy veelsydigheid en kreatiwiteit op verskeie vlakke maak hom ʼn besliste aanwins vir ons.”
ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leef
Jesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie.
ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leef
Jesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie.
Ballistiese verslag klink stroper se doppie in hof
Die man is skuldig bevind aan betreding in die Krugerwildtuin, sameswering om ʼn misdaad te pleeg en die besit van ongelisensieerde vuurwapens.
Ouers, lesers gaande oor Bybelstorie met talle eindes
“Ek het wel in daardie oomblik onmiddellik gedink dit is die regte ding om hom te vergewe.”
Bulls, Stormers slaags op stampvol Loftus
Daar gaan Saterdag nie eens plek vir ’n muis wees nie wanneer die Bulls teen die Stormers op Loftus Versfeld speel.
Dié motors ry met verbruikerspryse weg
BMW en Suzuki het koning gekraai met drie pryse elk in Cars.co.za se gewilde verbruikerspryse terwyl Toyota die kroon gespan het deur met die gesogste prys weg te ry.
Egpaar, werker op plaas by Frankfort oorval, beroof
Die boer se bakkie is kort ná die aanval verlate in ʼn veld gevind, maar van die gesteelde vuurwapens was daar geen teken nie.
47 Afrikaanse ondernemings kry Tinteltong-pryse
Die doel van dié pryse is om ondernemings te erken, maar ook om ander ondernemings te motiveer om bedrywighede in hul hartstaal te doen.
Kruietuin by Voortrekkermonument uitgebrei
Kliproos, wilderoosmaryn en wildeals is van die medisinale plante wat nou by die kruietuin in die blombeddings by die walaer van die Voortrekkermonument aangeplant is.
Video: ‘Volg jou passie, nie net geld nie’
Magriet Groenewald en Maroela Media gaan oor die volgende agt weke ʼn reeks video’s aanbied waarin Magriet praktiese wenke deel oor hoe om jou eie onderneming te begin en só ʼn inkomste te verdien.
Brandstof: Nog prysstygings waarskynlik
Daar is darem lig in die tonnel ook, sê die AA. Die algemene brandstofbelastingheffing en die heffing op die Padongelukkefonds word vir die derde agtereenvolgende jaar nie verhoog nie.
Die stad is gans die land
In menigte gevalle is die stad (of stede) die ganse land. Dis waar ʼn kritieke massa van hoëvlak-funksies byeengebring kan word. Andersyds kan hulle ook onderpresteer of heeltemal verval weens verskeie faktore.
Hoor jy die magtige dreuning?
Dit is die skole waar ouers atletiekbyeenkomste bywoon, help om kinders aan te ry na kooroptredes en hulle kele hees aanmoedig en hande voos klap. Dit is die skole waar ons deel, waar ons ondersteun en waar ons met deernis die stene lê vir die volgende generasie.