Selfs in die chaos en onsekerheid het gemeenskappe oor die Wes-Kaap saamgespan om leerders by te staan wat weens die staking by skole gestrand gelaat is.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 Augustus 2023
Mans vas wat polisieman kaap, moor
Die polisieman was onderweg na Rustenburg vir amptelike polisieverpligtinge toe sy voertuig gekaap en hy verwurg is.
Klinieke toe, dienste ontwrig oor Santaco-staking
JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, sê hy het self gesien hoe mense selfs kinders aanspoor om die polisie en motors met klippe te bestook.
ToekomsVenster: Beloftes maak skuld
Ons verkwalik politici en amptenare omdat hul so integriteitloos optree, maar is ons konsekwent om wat ons belowe het gestand te doen?
Beter beurtkrag-vooruitsig
Eskom sê ʼn laer vraag na elektrisiteit is die rede waarom die vooruitsig vir beurtkrag dié naweek veel beter lyk.
Wees nou veldbrandslim
Diere kan dikwels nie betyds na veiligheid gebring word nie, omdat die eienaars oorweldig en getraumatiseerd is.
Bande brand op R55 in Centurion
Die Stad Tshwane spook intussen nog om stakende munisipale werkers sover te kry om op te daag vir werk en diensleweringsprobleme uit te stryk.
Isuzu-nuweling is ʼn bakkie van formaat
Suid-Afrika word nie om dowe neute bakkie-wêreld genoem nie. Daar is opsies te kies en te keur en of jy nou na ʼn werkesel, alledaagse ryding of ware bosbreker soek, daar is gewis ʼn bakkie wat jou voorkeure (en sak) sal pas.
Luister: Ou musiekvriende dié jaar weer saam op Krone-verhoog
Kurt Darren, Elizma Theron en Nicholis Louw, drie van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars, staan vanjaar weer saam op die Krone-verhoog.
Trump pleit onskuldig in jongste saak
“Onskuldig,” het die oudpresident vandeesweek gesê nadat vier strafregtelike aanklagte, waarvan twee maksimum vonnisse van 20 jaar tronkstraf dra sou hy wel skuldig bevind word, aan hom in ’n hof in Washington voorgelees is.
Twee vas jaar ná moord by Durbanse gastehuis
Net minder as ’n jaar nadat die eienaar van die Glenwood-gastehuis, Jacqueline (Jackie) Needham, in Durban vermoor is, is twee verdagtes uiteindelik in hegtenis geneem in verband met die moord. Een van dié verdagtes het reeds sy betrokkenheid by die moord erken.
Gemeenskapsradiostasie hou glansaand vir GROOT(fm) mylpaal
ʼn Tjek van R1 miljoen is ook aan die Atterbury Trust, een van GROOTfm 90.5 se vennote, oorhandig vir hul bydrae in die gemeenskap.
Flower word RCB-hoofafrigter
Zimbabwe se Andy Flower is opgewonde om weer saam met Faf du Plessis te werk.
Augustus se doendinge in die tuin
Augustus is nie een van tuiniers se gunstelingmaande nie, maar die belofte van lente is reeds in die lug, veral met die soet geur van jasmyn.
Santaco-staking alles behalwe vreedsaam – Kaapstad
Binne ure na die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) se aankondiging van sy “vreedsame” week lange staking, is gewelddadige aanvalle en grootskaalse ontwrigting van vervoerdienste in…
Personeellid by Charlotte Maxeke-hospitaal met hamer aangerand
“Die personeellid is met die hamer oor die kop geslaan en haar selfoon is gesteel.”
Verkragter in hofselle dood ná skuldigbevinding
Die pas veroordeelde verkragter Johannes Jojo Shabangu het glo siek geraak en in ’n aanhoudingsel inmekaargesak terwyl die hof in reses was.
Vier in hof ná Grootvlei-plaasmoord
’n Groot groep boere en gemeenskapslede het buite die hof met plakkate waarop staan “Stop Plaasmoorde” en “Farmers’ Lives Matter”, byeengekom om hul misnoeë oor plaasaanvalle en ‑moorde te kenne te gee.
Augustus is ons vriendskapsmaand
Mag elke vrou so geseënd wees om ’n vriendin te hê wat haar onvoorwaardelik liefhet, maar haar ook nie net los soos sy is nie.
Tugkomitee tik Argentyn oor vingers
ʼn Sanzaar-tugkomitee het bevind dat Juan Cruz Mallia aan roekelose en gevaarlike spel skuldig is nadat Grant Williams harsingskudding op Ellispark opgedoen het.