Lees is nie net belangrik vir ʼn kind se akademiese ontwikkeling nie, maar ook vir psigiese en persoonlike groei.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Desember 2023
Blinde Paralimpiese swemmer kry doktorsgraad
Hendri Herbst is die eerste blinde student in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid wat ʼn LLD-graad ontvang. Hy moes soms na 20 boeke luister om een paragraaf te skryf.
’n Helder Somerkersfees in jou tuin
Helder iemand se lewe op en dra só die boodskap van Kersfees oor. Ons almal verdien ʼn helder Somerkersfees.
Groot klopjag om onwettige mynbedrywighede te stuit
Volgens lt.genl. Elias Mawela, provinsiale polisiekommissaris, was meer as 70 mense Woensdag en Donderdag in aanhouding. Die meeste was onwettige immigrante.
Smul saam met Maroela: ʼn Kersfeesspyskaart vir ʼn koning
Maroela Media het vir jou ʼn heerlike Kersfeesspyskaart beplan, wat jou Kersdag seepglad sal laat verloop.
Resep-video: Sjokoladelagiepoeding
Hierdie poeding is heerlik op ʼn warm dag en sal sommer gou-gou ʼn gunsteling in die familie word.
Resep-video: Kerrie-varktjops vir die gesin
Onthou, hierdie varktjops moet vir drie dae marineer, maar dit is definitief die wag werd.
Resep-video: Kekerertjie-en-wortelslaai
Slaai is altyd ʼn wenner op ʼn warm somersdag en hierdie resep gee die tradisionele wortelslaai ʼn nuwe baadjie sonder dat jy ʼn arm en ʼn been daarvoor hoef te betaal.
Resep-video: Potbrood in ʼn japtrap
Hierdie potbrood is ʼn wenner wat baie mae sal vul met min moeite van jou kant af.
Musiekvideo: Voormalige beroepsjagter Boerkie sing nou oor verlore liefde
“Jy weet mos hoe verlief ʼn skoollaaitie kan raak. Al was ek nog nat agter die ore toe ek dit geskryf het, kan mense hulle nog steeds met die tema vereenselwig.”
Bulls en Stormers kies hul spanne
Die Stormers speel in Kaapstad teen La Rochelle, terwyl die Bulls weg van die huis met Lyon kragte meet.
Vermiste Britse seun ná ses jaar in Frankryk gevind
“Hallo, Ouma. Dit is ek, Alex. Ek is in Toulouse in Frankryk. Ek hoop jy kry hierdie boodskap. Ek is lief vir jou en wil huis toe kom,” lui ʼn boodskap van Alex Batty (17) aan sy ouma.
ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid
Dalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag.
Jasper en Tigers se paadjies gaan skei
“Ek het elke liewe oomblik saam met die Tigers geniet en ek sal beslis nog die beste vir my span en my medespelers gee,” het Jasper Wiese gesê.
Fliekresensie: Geliefde Kersfliek 20 jaar later weer op grootskerm
Lag, giggel, raak verstom, raak meegevoer, maar gun jouself ‘Love Actually’.
ANC-veteraan trek bedanking terug
Die party het intussen om verskoning gevra vir die swak wyse waarop hy Mavuso Msimang se bedanking in die openbaar hanteer het.
Kaptein Bongi groet netbal
Bongi Msomi het onder meer in vier Wêreldbeker-toernooie vir die Proteas gespeel terwyl sy Suid-Afrika 171 keer verteenwoordig het.
Kaapse huurders nou eienaars danksy kostevrye oordragprogram
Volgens Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, is dit een van die maniere waarop die stad hoop vir sy inwoners wil skep.
Sonkrag vir ietermagogs: Sentrum pleit om hulp
Ietermagogs kan nie hul eie liggaamstemperatuur reguleer nie en konstante en betroubare kragtoevoer is nodig om lede van dié bedreigde spesie in hul sorg aan die lewe te hou.
Stranddrinkers in Kaapstad se doppie geklink; metro reg vir langnaweek
Wetstoepassers in Kaapstad sê oortreders kan hul rieme dié langnaweek styfloop. Reddingsdienste is ook op hoë gereedheid geplaas.