Wiele2Wiele ry met Merc se GLE-reeks

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ervaar Wiele2Wiele die nuwe Mercedes-Benz GLE SUV- en koepee-modelle. Vir die tweede keer in BMW se geskiedenis, is daar nog ’n M-model wat op sy eie staan –  die BMW XM –  en die span kan nie uitgepraat raak oor hierdie luukse wa wat hulle ervaar het nie. Hulle spandeer ook tyd met die Ford Puma, gee raad oor verkoelingstelsels en sien uit na die 2024 MotoGP.

#WieleBlitz #MercedesBenzGLE #BMWXM #FordPuma

Die nuwe Mercedes-Benz GLE SUV en Coupé word ervaar en vir die tweede keer in BMW se geskiedenis, is daar nog ’n M-model wat op sy eie staan – – die uiters luukse R 3,4 mil BMW XM! Ons spandeer ook tyd met die Ford Puma, gee raad oor verkoelingstelsels en sien uit na die 2024 MotoGP.Mercedes-Benz South Africa #MercedesBenzGLE #luxuryinluxuryBMW South Africa #BMWXM Ford #fordpuma???????? #MercedesBenzSA BMW XM: Iseecreative – Video & Design #FordSA Tip of the Week: Videvo #MotoGP2024 #ktmmedia

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 20, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.