Daar is ‘n paar moets, moenies en mag nies waarvan jy moet weet.
Alles vir Donderdag 22 Februarie 2024
Word selfstandig: produseer warm water met hittepomp
Vir jou beteken dit warm water vir ʼn bad of stort wanneer jy dit ook al nodig het – met lae energieverbruik.
Dié lesers gaan ‘HomeMakers Fair’ bywoon
Baie geluk aan die volgende Maroela Media-lesers wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies gewen het om die geleentheid by te woon.
Staat vra swaar straf vir Bolandse reeksmoordenaar
Hy het kwesbare vroue geteiken wat óf werksgeleenthede óf finansiële bystand gesoek het.
Bitterheid oor bekende stroop se nuwe logo
Die oorspronklike logo, wat die Bybelse aanhaling insluit “uit die sterke het soetheid voortgekom”, spog selfs met ʼn Guinness-wêreldrekord.
Charlie wil in pa Tiger se voetspore volg
Die 15-jarige spruit van die Amerikaanse gholflegende wil vir aanstaande week se PGA-toernooi, die Cognizant Classic, kwalifiseer.
‘Barbie’-regisseur ‘Time’ se vrou van die jaar
Dié drie maal Oscar-benoemde rolprentmaker is tans besig met ʼn nuwe Netflix-verwerking van CS Lewis se “Chronicles of Narnia”-reeks.
Tyd tot Vrydag om vir verkiesing te registreer
Meer as 27 miljoen Suid-Afrikaners is reeds vir die komende verkiesing geregistreer.
Onderwys, gesondheid: Leerders, pasiënte byt spit af
Section 27 meen dat die 2024-’25 begroting waarskynlik basiese onderwys en gesondheidsorgdienste regoor die land nog verder sal beperk.
Ekonomiese waarde van Afrikaans op Moedertaaldag gevier
“Afrikaans is ʼn uitvoerproduk, so bly getrou aan jou wortels en wees trots daarop om Afrikaanse entrepreneurs te wees.”
Kosmos-dubbelmoord: ‘Ons wil net weet: waarom?’
Magdaleen Prinsloo, wat in November verlede jaar saam met haar dogter in ʼn gesinstragedie by Kosmos doodgeskiet is, se jonger susters worstel met talle vrae ná haar dood. Die grootste hiervan, bly egter “hoekom”.
Vlugte opgeskort, skole gesluit: Mauritius wag op woeste storm
Mauritius is beroemd vir sy prentjiemooi wit strande en turkoois water – maar die afgeleë eiland is ook reg in die pad van periodieke siklone.
De Jager hoor vandag oor borgtog
Werner de Jager, wat van die moord op sy vrou, ds. Liezel de Jager, beskuldig word, sal vandag hoor of hy borgtog toegestaan sal word al dan nie.
Wat jy moet weet oor gapingsdekking
Gapingsdekking (gap cover) het noodsaaklik geword vir Suid-Afrikaners, om hulle teen onvoorsiene mediese uitgawes te beskerm. Met soveel opsies beskikbaar, staan Total Risk Administrators (TRA) uit.
Resep: Tamatiebredie
Hierdie tamatiebredie sal jou hart warm laat klop.
Dis nie so maklik om te oordeel nie
Veelvoudige rituele word toegepas internasionaal. Sommige heel onskuldig – soos sê nou maar ʼn universiteit se gradeplegtigheid tot die inisiasie van jong Xhosa-seuns wie se besnydenis dikwels lei tot die dood. Jy kan nie sommer sê wat is reg of verkeerd nie.
Vat die hawe of bou ʼn nuwe een
Die veel beter opsie is dat die stad en provinsie hul eie, wêreldklas-hawe bou, en Transnet verlaat om voort te gaan om aan die wêreld die vrugte van ANC-bestuur te wys.
Wees dapper in jou roeping
Hoe wonderlik is dit nie om te weet dat God ons nie net geskep het nie, maar geskep het met ʼn roeping – en as ons by dit bly, sal ons nie struikel nie.
R112 miljard in Desember by winkels bestee
Altesaam R7,6 miljard is in die aanloop tot Kersfees by kitsbanke en banktakke onttrek.
Brit neem voortou by Sun City
Die eertydse Engelse tienergholfsensasie Lauren Taylor is die voorloper ná die eerste ronde van die SuperSport-uitdaagtoernooi by Sun City. Die 29-jarige Brit het die eerste dag van die tweede toernooi in vanjaar se Sonskyn-vrouereeks boaan die voorlopersbord afgesluit.